Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 28 Jun 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ditholo Wildlife Estate, 654-KQ Kromdaaipad, Kromdraai, 0850, Limpopo
-
Vanaf
R5 500R3 850 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kudu Lodge is op die Ditholo Wildlife Estate geleë. Hierdie 1000 ha-landgoed bestaan uit ongerepte inheemse Afrika-woud wat op volhoubare wyse 'n tuiste vir 'n verskeidenheid fauna en flora bied. Die landgoed is in die hartjie van Limpopo geleë.
Verblyf by Kudu lodge bestaan uit 4 aparte kamers, elkeen met sy eie privaat ingang, houtdek en 'n en suite-badkamer. Daar is 2 kamers met koninggrootte-beddens en 2 met 2 enkelbeddens.
Hierdie luukse kamers deel 'n gemeenskaplike lapa met 'n oopplan-sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die sitarea het 'n L-vormige leerbank. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, asook 'n ingeboude braai. Die leefarea lei na 'n houtdek met 'n swembad en 'n boma-area. Voertuie is beskikbaar vir wildritte teen 'n ekstra koste.
Die reservaat bied verskeie stap-, fietsry- en wildkykroetes, en daar is ook 'n restaurant, 'n kroeg en 'n spa op die perseel. Die Ditholo Wildlife Estate is die perfekte boswegbreek net 230 km van Johannesburg af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ulene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 72
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ditholo Wildlife Estate, 654-KQ Kromdaaipad, Kromdraai, 0850, Limpopo
- Gaste dink Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ditholo Wildlife Estate, 654-KQ Kromdaaipad, Kromdraai, 0850, Limpopo