+138
Gastehuis in Noodrand

Kuiersaam Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ilandi M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Beautiful, clean and lovely guesthouse! Would highly recommend! Warm, friendly staff received us upon check-in! Our unit was clean, neat and tidy, with crisp clean linen and bedding. Breakfast the next morning was absolutely delicious! Lovely guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Kuiersaam Gastehuis
Thank you for your kindness. We really appreciate your feedback.

Yolande Willemse W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Het oornag daar na 'n harde hengeldag, en dit was die beste plek om my kop neer te lê. Baie dankie vir julle gasvryheid. Dis 'n pragtige plek en gaan vir seker weer van julle gebruik maak. Jou personeel is dierbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Kuiersaam Gastehuis
Hi Yolande, Thank you so much for the feedback; we really appreciate hearing from you. The staff also says you were a very lovely guest whom they would really love to host in the near future. We hope to hear from you soon. Kind regards, Thandaza

Wesley F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Great spot, with wonderful staff. WiFi sketchy but other than that no complaints. Great! The facilities were excellent and the staff were great. WiFi was a bit iffy but other than that no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Kuiersaam Gastehuis
Good day Wesley, Thank you for your kind words and positive feedback about our staff and facilities. We sincerely apologize for the Wi-Fi issues during your stay, at the time our 5G connection was malfunctioning and we were operating on 2.4G only. We're happy to share that the issue has since been resolve, both 2.4G & 5G connection are now fully functional for our guests. We look forward to welcoming you back for an even smoother experience. Kind regards Asandiswe Mhlomi.

Jackie P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Kuierslaap is home from home. Kuiersaam is baie veilig, groot en gemaklike kamers, met KykNet TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

Fantastic B&B. Clean, good service. Will definitely be staying there on future business trips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vf Plus Mpumalanga M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Baie vriendelike personeel en rustige omgewing. Baie netjies en veilige plek, rustig en geen geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Gerieflike verblyf. Kuiersaam gastehuis is goed geleë naby skole en netjiese veilige verblyf. Ons kamer was gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenny U
1 nag
4.6
Jan 2024

Stil, rustig en die beste verblyf in Secunda. Kuiersaam Gastehuis het ons so welkom laat voel by aankoms. Die kamers is baie goed toegerus en alles was baie netjies en skoon. Ons het die heerlike ontbyt ook geniet. Kan Kuiersaam Gastehuis absoluut aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clare S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Just perfect. Service was amazing and everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Kuiersaam Gastehuis
Good day, thank you for your positive feedback and experience. Kind regards. Louise & Staff

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Joe Slovo Street, Extension 22, Noordrand, Secunda, 2302, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb41a2a933fee19e5c7a18afa756a6bd38f912ba0cfe92d02a9fe6e5b56bc56dca95320060bd5d766ebc9ea891dcbba7e9062?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 17 Joe Slovo Street Extension 22, Noordrand 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.496105 29.201542
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang