LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+35
Selfsorg in Worcester

Kuruma Farm Cottages

  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Brandwacht Road, Brandwacht, Worcester, 6850, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kuruma Farm Cottages skuil tussen die wingerde in die pragtige Brandwachtvallei aan die voet van die Brandwachtberge. Kuruma is net 7 km buite Worcester en 115 km van Kaapstad af. Dit is die ideale basis vanwaar die Breederiviervallei verken kan word, én dis die begin van Roete 62.

Verblyf word in 5 kothuise aangebied wat elkeen uniek versier en gemeubileer is. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat goed toegerus is. Die beddens het perkallinne. Gaste kan 'n skoonmaakdiens versoek gedurende die verblyf.

Gaste kan gerus op die plaas gaan stap en die organiese groentetuin besoek. Groenteboksies en plaaseiers is beskikbaar indien dit vooraf bestel word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lynn D
Saam met vriende
5.0
What wonderful views of the mountains. It was so nice to sit outside under shelter at a long table at the braai surrounded by mountains...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Liam C
Saam met lewensmaat
5.0
Charming, comfortable, relaxing, memorable. The photos online don't do this place justice! It's a beautiful location and the accommodat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Eben G
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige rustige area. Twee eenhede is met mekaar verbind met 'n binne deur en elke eenheid se TV is by of teen die deur geïnstalleer. Indien die gast...
Sien meer
Mrt 2026
Corrieta P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike plekkie vir wegbreek, goed toegerus en stylvol. Ons het in die Nigella Kothuis gebly. Baie keurig ingerig en ruim! Alles wat ons nodig gehad ...
Sien meer
Des 2025
Erika V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir rustigheid en ontspanning. Sal dit beslis aanbeveel. Die eenheid was baie netjies en ruim, en die stoep is 'n heerlike ontspanningsplek met...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Brandwacht Road, Brandwacht, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kuruma Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Brandwacht Road, Brandwacht, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsFoMfIHXVFlfpjNC4BTzqowTmyTu5TMc51Kno6aYKWx5An7q0g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Brandwacht Road Brandwacht 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.596392642633 19.429120116455
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang