+15
Gastehuis in Evander

K&W Self-Catering Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Michelle S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Al wat jy nodig het. Baie lekker - die plek is ruim en het alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Pret, vuilig, en tuis. Dit was meer as wat ek verwag het, dit is baie mooi ingerig en jy voel tuis. Sal definitief die verblyf aanbeveel vir ander!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benzokuhle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Exceptional is an understatement. Very kind and generous hosts. The guest house is clean, spacious and inviting. Perfect for self-catering as they provided everything we needed. We'll definitely be booking here again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrick M
1 nag
5.0
Mrt 2026

I will definitely book it again. It exceeded my expectation. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Nekkies, oulik, gerieflik, veilig. Dit was nekkies, gerieflik, veilig en alles wat mens nodig gehad het was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Landri C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2026

Netjies, skoon, goed toegerus, rustig. Ons het definitief baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Twanette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2026

Netjies en bekostigbaar. K&W Gastehuis is 'n netjiese, skoon woonstel geheg aan die gasheer se huis. Die eenheid is privaat met die basiese benodighede vir 'n kort besigheidsreis. Die gasheer is vriendelik en hulpvaardig. Dit was heeltemal voldoende vir ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

NICO Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R600
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag, vir 3 mense
Bespreek

4 Montana Street, Evander, 2280, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6f67288e75109d61c430e55c7bbdd7b1e7e56566f3eb20933dd597819e98683faaa2071793963578c65e262081790612ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 3 mense 7 5 1 5 4 Montana Street Evander 2280 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -26.478175120292 29.112131515074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang