LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kwa - Bungane Guest House | LekkeSlaap
+11

Kwa - Bungane Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarascon-straat 1, Ormonde-uitbreiding 1, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R699 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kwa - Bungane Guest House is in Ormonde, in die suide van Johannesburg, geleë en bied oornagverblyf in 7 gerieflike en suite-kamers.

Elke kamer is ingerig met 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer, toiletware, onbeperkte WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n waaier en verwarmer, strykyster en strykplank en 'n platskerm-TV met plaaslike kanale en 2 DStv-kanale.

Geriewe op die perseel sluit in: 'n konferensiefasiliteit met sitplek vir 10 afgevaardigdes en veilige parkeerplek.

Kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoed- en pendeldiens en etes is beskikbaar as 'n opsionele ekstra mits dit voor die tyd gereël is. Gaste kan besigtigingstoere en inkopie-uitstappies meemaak met vooraf reëling.

Die instansie is naby Gold Reef City Casino, Apartheid Museum, NASREC Expo Centre, FNB-stadion en UNISA-konferensiesentrum.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir Kwa - Bungane Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Tarascon-straat 1, Ormonde-uitbreiding 1, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Gaste dink Kwa - Bungane Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Johannesburg Gauteng
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarascon-straat 1, Ormonde-uitbreiding 1, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZTRiMTZjLTk2MGUtNDRhMi05Y2I2LTM5OWZkZjI2NTY0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R699  per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 1 Tarascon Road Ormonde Ext 1 2091 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.248373436519 27.994266450405
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!