- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 150, Kwelanga River Lodge, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kwelanga River Lodge, die tuiste van Rapid Adventures, is 'n familie-lodge langs die oewer van die Oranjerivier in Vioolsdrif. Die lodge word omring deur 'n rustige rivieroewer-omgewing, waar gaste in die tuin kan ontspan en uitsigte oor die rivier en die omliggende natuurlike landskap kan geniet. Die gebied is ook bekend vir sy oorvloedige voëllewe, met visarende wat dikwels bo die Oranjerivier sweef.
Verblyf is beskikbaar in gemaklike chalets wat tussen 2 en 5 gaste kan akkommodeer, met pragtige uitsigte oor die Oranjerivier. Elke chalet is gemeubileer met gemaklike beddens en is toegerus met lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke chalet het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Gemeenskaplike kombuis is beskikbaar agter Chalet 4 vir gaste wat verkies om hul eie maaltye voor te berei.
Gaste het toegang tot gedeelde geriewe wat 'n gemeenskaplike kroeg, buite-sitkamer en swembad insluit. WiFi is beskikbaar in die gemeenskaplike areas, terwyl internetverbinding by die chalets beperk is as gevolg van die lodge se afgeleë rivieroewer-omgewing. 'n Restaurant op die perseel is ook beskikbaar, waar maaltye en verversings tydens verblyf geniet kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cathryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plot 150, Kwelanga River Lodge, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
- Gaste dink Kwelanga River Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 150, Kwelanga River Lodge, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang