La Ballito 702
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Jack Powell Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
La Ballito 702 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige La Ballito-woonstelblok oorkant Willard's Beach in Ballito en is ideaal vir 'n klein gesin.
Hierdie woonstel op die sewende verdieping bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep is. Daar is 'n stapelbed vir 2 kinders in 'n alkoofkamer.
Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegeruus. Die sitarea het 'n TV met OVHD. Gaste kan hul eie dekodeerder (nie geskik vir Explora-dekodeerders nie) vir DStv saambring. Beperkte WiFi is beskikbaar. Die gebou het 2 hysbakke wat tydens beurtkrag deur 'n kragopwekker aangedryf word.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas, wasgoedgeriewe, 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Verder is dit naby restaurante, 2,5 km vanaf Ballito Lifestyle Centre en Junction Regional Mall, en 22,5 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 579
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 4 Jack Powell Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Jack Powell Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang