La Benroy
Opsomming van Resensie
Frank O - Jan 2022
Gemiddeld
Netjies en waarde vir geld.
Gwynneth M - Nov 2021
Gemiddeld
Baie lekker en netjies
La Benroy se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie
Phumela N - Nov 2021
Gemiddeld
Comfortable and clean.
La Benroy se terugvoer
Thank you for your generous review. We are looking forward to host you again
Michelle S - Okt 2021
Gemiddeld
Rustig, gemaklik, genoeg spasie, vriendelike eienaars.
La Benroy se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie, ons wardeer dit opreg. Ons sien uit om julle weer te huisves.
Groete
Letichia
Jeannette S - Okt 2021
Gemiddeld
Baie dankie vir 'n pragtige, netjiese omgewing waar ons kon oorbly. Vriendelike ontvangs en moeite van gasvrou om alles so gemaklik moontlik te maak.
Ashleigh R - Aug 2021
Gemiddeld
The accommodation was perfect for one night.
La Benroy se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons standaard is dat daar bad matjies moet wees so sal seker maak dit word nie weer vergeet nie. Baie jammer vir die ongerief!
Heloise S - Mei 2021
Gemiddeld
Netjies.
Heleen M - Apr 2021
Gemiddeld
Uitstekend.
Albert B - Mrt 2021
Gemiddeld
Goed vir een aand.
Annamarie V - Des 2020
Gemiddeld
Gemaklik en keurig.
Arnold V - Des 2020
Gemiddeld
Puik en vinnige diens.
Robert G - Des 2020
Gemiddeld
Die diens is baie goed.
Phia M - Nov 2020
Gemiddeld
Heeltemal geskik vir my oorslaap behoeftes.
Danielle P - Okt 2020
Gemiddeld
Aangenaam
Lizelle B - Feb 2020
Gemiddeld
Baie skoon en modern.
La Benroy se terugvoer
Hello Lizelle,
Toe julle ry en ek in die kamer gaan toe kom ek ook agter daar is net een koffie beker. So ek wil groot onverskoning vra, ek het 'n vergadering met my werks mense gehad sodat hulle dit in die toekoms seker maak daars genoeg bekers en teelepels, want daardie kamer het eintlik 4 bekers. Asook die Gordyne wat hulle in hak want hulle het dit gewas.
Baie dankie vir die terugvoering hoop om julle weer in die toekoms te huisves.
Les O - Okt 2019
Gemiddeld
'n Gemaklike en skoon kamer met veilige parkeerplek in 'n motorhuis.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A comfortable and clean room with safe parking in a garage.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Sanrie D - Jul 2019
Gemiddeld
Ideaal!
Caleigh S - Jul 2019
Gemiddeld
My stay there was Amazing and the food was spectacular! 10 out of 10!
Jamie S - Mei 2019
Gemiddeld
Aangenaam en ontspanne.
Jaun B - Mrt 2019
Gemiddeld
Was baie lekker.
Henry S - Mrt 2019
Gemiddeld
Alles puik.
Marlene S - Aug 2018
Gemiddeld
Stil, gemaklik en veilig.
Boingotlo P - Aug 2018
Gemiddeld
I was not satisfied.
La Benroy se terugvoer
Hello,
I’m so sorry for the inconvenience you have experienced. I was in hospital and could not check myself that our staff checked it.
Please be assured that I will take this up with my staff and make sure that this never happens again. We would also like to give you a 20% discount on your next stay, to show that this is not a norm.
Thank you for your feedback.
Kind Regards,
Letichia
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benroy-straat 20, Flamwood, Klerksdorp, +2779, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom