La Cabina 406
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Coral Road, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
La Cabina 406 is in Bloubergrant, 'n skilderagtige kusbuurt in Table View. Gaste kan hier die strandfrontleefstyl ervaar en dit is boonop die perfekte basis vanwaar gaste alles wat die dorp bied kan verken.
Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet en wasbak beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware, yskas, broodrooster en 'n toonbank met stoele toegerus is. Langs die kombuis is 'n bekoorlike etenstafel met 4 stoele en 'n knus sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel beskik oor 'n stoep met buitemeubels, wat die perfekte plek bied vir skemerkelkies terwyl gaste die pragtige see-uitsig geniet. Vir diegene wat gretig is om te verken, is die woonstel gerieflik naby verskeie winkels en restaurante geleë, en rustige wandelings na Bloubergstrand is net 'n entjie se stap ver. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 14
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Coral Road, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Coral Road, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang