Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Cabriere Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parklaan 2, Langs Middagkrans-weg, Franschoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Cabrière Country House is 'n pragtige toevlugsoord met 'n Provensaalse styl en 'n panoramiese uitsig op die Franschhoekberge en oor die Franschhoek-vallei. Dit is 'n pragtige gastehuis net buite hierdie lewendige dorpie, maar tog naby genoeg om alles in Franschhoek te ervaar wat julle wil.

Gerieflike B&B-verblyf is beskikbaar in 13 individueel versierde kamers. Daar is 3 kamers langs die swembad in die losstaande kothuis wat hul eie kaggels, terrasse en 'n uitsig oor die vallei en op die berge bied.

Elke kamer het lugversorging, 'n haardroër en 'n skeermeskragpunt, luukse badprodukte, suiwer katoenlakens, luukse japonne, wollerige handdoeke, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, ondervloerverhitting en plafonwaaiers.

Die vriendelike personeel by La Cabrière Country House sal graag vir gaste 'n reisplan saamstel. Luukse bederfies is beskikbaar by spa's in die omgewing en gaste kan 'n massering in die gemak van hul eie kamer kry. Boonop is Franschhoek die fynproewershoofstad van die area en daar is talle aktiwiteite soos wynproe, fietsry en voetslaanroetes in die Mont Rochelle-berge om te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits
  • Pools
  • Russies
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir La Cabriere Country House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 10

Ligging

  • Parklaan 2, Langs Middagkrans-weg, Franschoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Cabriere Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parklaan 2, Langs Middagkrans-weg, Franschoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6314d8279a32408e6274ef9199acb137741aac4ea61220dea64bdfdf9b996b686026f8ce5ba4f26fbf786abb9f28ea9fbfd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 2 Park Lane off Middagkrans Road 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.916850150894 19.126782014222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem