Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R896 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Crete Sands 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, Margate. Dié kompleks is naby Uvongo Beach en net 'n entjie se ry van ander geriewe af.

Dié woonstel is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad het.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel, lugversorging en 'n TV met die DStv-besigheidspakket. Dié area het ook skuifdeure wat na die die stoep met houtskoolbraaigeriewe lei. Hier kan gaste ook see-uitsigte geniet.

Die eenheid het 'n motorhuis en 'n ander parkeerplek vir 'n tweede voertuig. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by La Crete Sands 11 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir La Crete Sands 11
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 114

Jaar gelys 9

Ligging

  • Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Crete Sands 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R896
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R896
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbad834f3565a79a8477d69c1b63c17a6a24f5c83b74f8e598a462e35d29e50cde48ba85e1785159a5da0d49943803ed1476?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R896 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 2222 Uvongo Beach Road Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833649340343 30.396288436246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem