La Dolce Vita 3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Dolce Vita 3 is 'n selfsorghuis met 3 kamers in die La Dolce Vita-kompleks in St. Lucia. Die ligging bied toegang tot die R618, N2, strande, winkels en restaurante.

Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, lugversorging, oorgenoeg kasruimte en 'n kluis. Die tweede en derde kamer het onderskeidelik 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede kamer het lugversorging en 'n waaier, terwyl die derde waaier slegs 'n waaier het.

Die huis het ook ‘n oopplan-kombuis en -eetarea, en ‘n sitkamer. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. ‘n Dubbelmotorhuis met afstandbeheertoegang is beskikbaar. Die motorhuis lei na ‘n privaat terras met ‘n braai-area en stoepmeubels, asook toegang tot die voordeur en kombuis. Daar is ‘n buitestort.

Die kompleks bied ‘n gemeenskaplike swembad. Die huis word daagliks vanaf 09:00 tot 14:00 skoongemaak en linne, bad- en strandhanddoeke is ingesluit.

Neem asb. die ander inwoners in ag en moenie musiek te hard speel nie.

Slaapplek

'n Bespreking by La Dolce Vita 3 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Dolce Vita 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false