Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dolce Vita Nr 12

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Dolce Vita 12, Visarendstraat 2, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die smaakvol versierde La Dolce Vita Nr 12 is 'n selfsorgeenheid wat in die La Dolce Vita-kompleks in die bekoorlike kusdorpie St. Lucia aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die subtropiese klimaat verseker heerlike weer, wat dit 'n ideale bestemming regdeur die jaar maak vir toeriste wat self ry, gesinne en groepe vriende. Die woonstel is stapafstand vanaf die strand, meer, winkels en restaurante geleë.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed, 'n kluis en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie kamer het 'n sonnige komvenster wat 'n uitsig oor die privaat tuin bied. Die tweede slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en verskeie toebehore toegerus. Die sitarea het lugversorging, gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi.

Die voorstoep het 'n braai-area en 'n uitsig oor die tuin. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek binne die kompleks is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by La Dolce Vita Nr 12 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • La Dolce Vita 12, Visarendstraat 2, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Dolce Vita 12, Visarendstraat 2, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e2a29a260c36e9934131fe1ca4b77ba7557468de1e3eb82c8b9fc3d03b933605326a8c299ec281b9aee2aa73fc10b0fcef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 12 La Dolce Vita 2 Visarend Street 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.372174525345 32.416818368043
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem