+76

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ryno M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustig, netjies, ongelooflik. Wat 'n ongelooflike plekkie! Ons het so lekker gebly, geswem in die dam, en die kinders het die kano baie geniet. La Ford sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Bitter lekker oorslaapplek. Fantastiese blyplek! Alles is daar. So gerieflik. Skoon, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Exceptional service and exceeded expectations. Exceptional service, perfectly clean room, very friendly staff and a great location. Perfect for a quick stopover stay and the hostess went out of her way to cater for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Gasvryheid op 'n pragtige plaas. Gasvryheid op die platteland! Baie dankie vir ons lekker oornag oppad terug van Sedgefield. Ons is met soveel warmte ontvang en ons twee woelige seuntjies het heerlik in die plaasdam geswem. Hulle het tot gehelp dat ons jongste sy eerste vis vang. Ek kan beslis die spyskaart ook aanbeveel. Die plaas is pragtig en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leonie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Rustig wanneer jy wil ontvlug van besige stadsgejaag. Die verblyf was rustig en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitspan na lang reis. Wat 'n aangename ervaring na 'n lang dag se reis. Uitstekend toegerus, vriendelik ontvang, pragtige uitsig! Sal beslis weer hier aandoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erasmus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustige plek om te ontspan. Vernaamlik langs die dam met sononder! 'n Juweel op ons pad. Dit was bo verwagting aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Excellent accommodation. Excellent accommodation on a peaceful farm, modern design, exceptional cleanliness and all our needs were met by the thought-through details. Thank you for your kindness! We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die pragtigste sonsondergang ooit van die dek by die dam. Die beste verblyf as jy moet, skoon en die vriendelikste gasvrou ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A lot of effort and thought from La Ford made for the best stop over. Super place, very clean, beautiful, safe and peaceful. Very happy to recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chelhette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0955b511a01feea3d3d80f01e23f63510bad3ceeceeaf6c54387aa9e770db80b7d14801a0101fef5436bebed7264e74e9728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Langford Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.587699317621 24.152728601849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang