La Frans Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Frans Guest House is in 'n kompleks in die buurt Akasia in Pretoria se noorde geleë. Dié gastehuis is net 'n entjie se ry vanaf doendinge soos die prentjiemooi Pilanesberg Wildreservaat en Lost City.

Verblyf word gebied in 15 ruim en suite-6slaapkamers wat in 'n Suid-Afrikaanse styl versier is en privaat ingange bied. Elke kamer het 'n TV (van die kamers het OpenView-kanale), 'n yskassie, plafonwaaier, verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heilsame ontbyt word daagliks onder die grasdak bedien waar gaste 'n uitsig oor die dek en braaigeriewe kan geniet. Skemerkelkies en drankies kan ook onder die grasdak geniet word. Die lieflike tuin en plonspoel-area is die ideale plek om te ontspan en die Afrika-son te geniet.

Daar is 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg indien gaste hul eie etes wil voorberei.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Frans Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false