Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5 vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 333 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
La Galiniere bied 'n keuse van 2 bekoorlike en gesellige selfsorg-kothuise.
Albei kothuise is toegerus met satelliettelevisie ('n keuse van fliek- en sportkanale), komplimentêre toiletware, sagte handdoeke, mikrogolf, oond/stoof, waaiers (wat warm en koud maak) en gratis tee- en koffiemaakgeriewe.
Elke bespreking ontvang ook 'n komplimentêre bottel Cabernet Sauvignon, gemaak van druiwe wat op die plaas geoes word.
Die kothuise deel 'n swembad en braai-area en daar is veilige parkeerplek op die plaas. Inkopies vir kruideniersware kan op versoek, voor jou aankoms, gereël word (teen 'n addisionele fooi).
Ons is kindervriendelik en ons kan eetstoeltjies, bababedjies, motorsitplekke en DVD's vir kinders verskaf.
Die eienaars besit ook 'n toermaatskappy, en kan dus maklik toere en vervoer op versoek reël.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink La Galiniere Guest Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom