La Gracia B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Pierre S - Mei 2024
Algehele gradering
Professioneel, vriendelik en waarde vir geld.
La Gracia B&B se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle gou weer te ontvang.
Diana A - Apr 2024
Algehele gradering
Lekkerste wegbreek in Van Rhynsdorp La Gracia is die B&B.
La Gracia B&B se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle binnekort te ontvang.
Marthuys V - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike en baie goeie diens. Uitstekende gasheer.
La Gracia B&B se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle gou weer te ontvang.
Pierre N - Apr 2024
Algehele gradering
La Gracia word aanbeveel.
La Gracia B&B se terugvoer
Baie dankie vir die aanbeveling. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Janine M - Apr 2024
Algehele gradering
Aangename ervaring, absoluut netjies - puik ontbyt - beste gasheer en gasvrou.
Magda K - Des 2023
Algehele gradering
Lekke gebly.
Poleen J - Des 2023
Algehele gradering
Ek kon enige tyd die eienaar in kry as ons onseker was oor enigiets. Ontvangs-.
La Gracia B&B se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Poleen Jonkers. Dit help ons om te verbeter op wat ons doen.
Francois V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap en.
La Gracia B&B se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Francois. Ek is jammer dat jy gevoel het dat julle nie kon kuier nie, want ons het al baie gaste gehad wat lekker gekuier en gebraai het. Ons werk daaraan om of sonkrag of 'n opwekker te laat instaleer in die nuwe jaar. Hoop om julle weer te ontvang.
Johan P - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike oorslaap stop.
Marius L - Sep 2023
Algehele gradering
Aangename, rustige verbyf met goeie sekuriteit.
Jv D - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie en vriendelike diens.
La Gracia B&B se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, ek neem aan kamer 3 is wat u na verwys want kamer 2 het n sit bank in. Ons sal werk maak om stoele in die kamer te sit so wanneer u weer kom sal daar stoele in wees. Sien uit om u weer te sien.
Chrissie D - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Baie lekker geslaap.
La Gracia B&B se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, dit word waardeer, ons sien uit om julle weer te ontvang.
Cornelis B - Aug 2023
Algehele gradering
Very pleasant one night stay at this very good establishment. The owners were very helpful and friendly. Service was good and breakfast was outstanding.
La Gracia B&B se terugvoer
Thank you for staying with us and we're looking forward seeing you again soon.
Sonja N - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlike, gasvrye ervaring.
La Gracia B&B se terugvoer
Baie dankie vir die boodskap, ons sien uit om julle weer te sien.
Lora O - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvry en baie netjies.
La Gracia B&B se terugvoer
Dankie dat u La Garcia gekies het om by te bly. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Christo P - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvry, fantastiese gasheer/vrou, baie netjies.
La Gracia B&B se terugvoer
Baie dankie dat u La Gracia gekies het vir verblyf. ons sien uit om u weer te ontvang.
Lilburne C - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties.
La Gracia B&B se terugvoer
Baie dankie vir die review ons sien uit na julle volgende besoek.
Marie C - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike, netjiese plek en warm verwelkoming en masterchef-ontbyt gekry. Sal weer hul besoek en sal dit sterk aanbeveel.
La Gracia B&B se terugvoer
Baie dankie Marie. Dit was so so lekker om julle te huisves. Ons strewe daarna om elke gas te laat tuis voel en as vriende uitmekaar gaan.
Bill S - Aug 2023
Algehele gradering
Lewensveranderende ervaring.
La Gracia B&B se terugvoer
Oom Bill baie dankie, dit was goed om julle tot diens te wees. Dit het gevoel soos familie wat kom kuier het. Tot volgende keer. Team LA Gracia
Janine K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, veilige slaapplek.
La Gracia B&B se terugvoer
Baie dankie Janine. Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te kon hê.
Rut L - Aug 2023
Algehele gradering
Die beste gasheer in die wêreld. Ons het wonderlik gebly.
La Gracia B&B se terugvoer
Dankie Rut, dit was lekker om julle by LA Gracia BnB te hê.
Karen V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, geslaap en beste ontbyt ooit.
La Gracia B&B se terugvoer
Dit was lekker om julle by ons te hê, en ons kyk uit vir julle volgende besoek.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-straat, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap