La Gracia Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 51, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Vanaf R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Gracia Lodge bied privaat verblyf in 'n gastekamer op 'n mooi eiendom in Louis Trichardt in die voorheuwels van die Soutpansberge in Limpopo.
Verblyf is beskikbaar in 11 dubbelkamers wat elk sy eie en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak het. Die kamers het ook lugversorging, 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is beskikbaar.
Ontbyt kan teen 'n ekstra fooi voorsien word en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Khathu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Joubertstraat 51, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink La Gracia Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Louis Trichardt Makhado Soutpansberge Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 51, Louis Trichardt, 0920, Limpopo