Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Loggia on Portland B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 88

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 41 resensies vir La Loggia on Portland B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Karin P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P

Gemaklik.

Baie vriendelike diens. Heerlike ontbyt. Kamers is baie gerieflik.

La Loggia on Portland B&B se terugvoer

Thank you so much.
It was a pleasure to host you and hopefully, we will see you in the future.
Kind regards,
Ingrid Gelman and team.

La Loggia on Portland B&B
Virginie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Virginie D

Nice place to stay.

Beautiful bedroom with comfortable bed! Breakfast was ready on time and delicious.

Johan N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Pragtige moderne fasiliteit wat goed geleë is.

Het baie lekker gebly in La Loggia en het die heerlike ontbyt geniet. Die feit dat daar sekuriteitswag aan diens is in die aande het one gemoedsrus gegee.

La Loggia on Portland B&B se terugvoer

Good afternoon,

Thank you for the lovely review.

We are working very hard for our clients.

Hopefully, will see you soon

Ingrid Gelman and team

La Loggia on Portland B&B
Charle F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charle F

Een ideale plaats voor bezoek aan Durban en hub naar Luchthaven.

Ons verblijf was vrij kort,we werden vriendelijk ontvangen,en mochten zelf onze kamer kiezen, alles was netjes verzorgd. Een ideale plaats niet veraf van de luchthaven .

Eben E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben E

Goeie waarde vir geld, baie naby aan die strand en ook die winkelsentrum.

La Loggia on Portland B&B is 'n heerlike plekkie om in te woon, paar klein goedjies soos die badkamer deur wat stukkend was en so aan, maar verder baie vriendelike diens en perfek geleë en ook prys is goed vir wat jy kry.

Corne J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne J

Baie lekker.

Dit was baie lekker, ek sal graag weer daar bly.

Marileen V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marileen V

Lekker sorgvry.

Alles was top, netjies en ruim. Hulle kort net 'n nuwe pan sodat die hoeveelheid olie in die gebraaide eiers kan verminder.

Andries N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries N

Dit was gemaklik.

Die kamer is netjies en skoon.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerhard R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard R

DIt was werklik nie 'n aangename ervaring nie en ek sal dit nooit aanbeveel nie.

Daar was 3 adresse beskikbaar (so dis baie verwarrend) en die foto wat op die website adverteer word, is nie hoe die gastehuis lyk nie. Die plek is vuil, die ligskakelaars, mure en deure is so vuil dat jy nie daaraan wil vat nie - die eetgerei is vuil, die tandestokkiehouer is vieslik vuil, die koffiemasjien se koffie is yskoud - was dalk die vorige dag se koffie? Wat 'n aaklige ervaring.

Brian M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M

Baie aangenaam.

Die enigste probleem wat ek ervaar het is dat die kamer na sigaretrook geruik het ten spyte van duidelike kennisgewings dat mens nie in die kamers mag rook nie en 'n rook alarm wat geïnstalleer is.

Monique C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monique C

Overall a great place to stay!

My only critique is that the room was just a little smaller than anticipated and the breakfast choices were limited. Other than that it was a lovely, clean place to stay. It is a 2 minute drive to the beach and 5 minutes to Gateway. The aircon works great - an important factor for us Joburgers that are not used to the humidity. Decent shower and good selection of DStv channels. Staff were friendly and accommodating.

Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lizette V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette V

Dit was 'n onpersoonlike ontvangs en die plek het opknapping nodig.

Die akkommodasie se naam is nie dieselfde as wat op die net aangedui is nie. Die dame wat my ontvang het, was vriendelik, maar geen kontak of verdere navrae of alles in orde is nie. Die kamer was skoon en netjies, maar klein goedjies soos vuil gordyne, 'n vuil duvet "inner" en vuil glase was nie lekker om te ervaar nie.

Shameelah J - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shameelah J

Awesome

The place was clean, the ladies were very helpful. We enjoyed it very much will definitely go back.

Nontsasa M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nontsasa M

I really enjoyed my stay at La Logia on Portland.

The caretaker Dorren was so caring in so many ways, always with a smile on her face and the breakfast was great, served on time every morning. I give her the 10 out of 10 points. The owner I only saw in passing and thought that wasn't very welcoming.

Lennie B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lennie B

Gasvry en netjies.

Rustige verblyf en goeie waarde vir geld.

Amanda Louisa M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Louisa M

Salige Bederf

La Loggia on Portland B&B is een van die kroonjuwele van Umhlanga. Die gastehuis se kamers is baie netjies en toegerus. 'n Smaakvolle ontbyt word bedien deur vriendelike personeel, dit was die hoogtepunt van ons dag! Ons kon meer tyd aan ontspanning spandeer en ver afstande vermy omrede die hoofstrand 'n klipgooi ver was. Opvallend en 'n bonus was die gevoel van privaatheid selfs met 'n mede-landsgenoot op jou voorstoep. 'n Definitiewe aanbeveling vir enige reisende besigheidspersoon (Gratis WiFi)en/of vir die avontuurlustige reisiger.

Nadia V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Baie vriendelike en behulpsame mense.

Sal enige tyd weer daarheen gaan.

Marianne M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne M

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly, dit was baie stil, netjies, vriendelik en baie veilig. Wonderlike plekkie as jy net wil gaan rus. Baie dankie aan LekkeSlaap!

Enslin N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enslin N

Lovely stay & breakfast!

Sal weer gebruik maak van La Loggia on Portland B&B.

Adelheid H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelheid H

Baie tevrede!

Skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik.

Anri P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri P

Ons het heerlik gebly; die plek was mooi skoon.

Die oorbly by La Logia was baie lekker gewees. Dis naby aan die strand en die stad geleë. 'n Heerlike ontbyt. Ons sal weer daar oorbly.

Lynette Z - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette Z

Baie netjies en goed versorgd.

Netjiese plek wat goed instand gehou word ! Was baie tevrede!

Reinette G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette G

Ons het heerlik gebly, en die fasiliteite en diens was uitstekend!

Ons verblyf by La Loggia was wonderlik en ek sal ten sterkste aanbeveel dat gaste hierdie instansie ondersteun, ons sal verseker terug wees.

Annalise L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise L

Goeie oornagakkommodasie!

Goeie ontbyt. Die ekstra duvet vir tieners het nooit opgedaag nie.

Nerria M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nerria M

Not great value for money due to below, but stay was pleasant

The bed in suite 1 was uncomfortable and there is no privacy as the rooms are too close together and due to this, I don't feel it's value for money. The staff are friendly however, and the location and safety are good.

Peter B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter B

Goed voor een nacht.

Eigenlijk te ver uit het centrum!

Vanitha N - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanitha N

The place was awesome

We enjoyed our stay. The staff were very friendly and the place was very nice and clean. I will not hesitate to book again in the future. Thank you and kind regards.

Zanele N - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele N

The place was in good condition even Ingrid was approachable and smiling

We only booked one night but we all wished it was more than one night. We will come back definitely. Thank you.

Magda S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Goeie diens, waarde vir geld en ongelooflike gasvryheid.

Gasvry, skoon en netjies. Ontbyt was heerlik en 'n verskeidenheid om van te kies. Sal dit aanbeveel onder vriende en familie.

Kevin W - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin W

Out off this world

The stay at La Loggia was out of this world! Fantastic in all regards.

Ina D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina D

Aangename, vriendelike personeel - baie skoon!

Sien die sterre hieronder.

Debra A - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra A

Fantastic holiday accommodation and five star treatment .

Fantastic accommodation and the staff Doreen and Tammy gave us five star service. Will definitely recommend this place to anybody that wants to get away with family and friends.

Trevor D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor D

Lovely surrounds,

Would come back again, good value for money.

Mlungisi K - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mlungisi K

The La Loggia was warm and a perfect place to rest before the Comrades Marathon.

Exceptional service, comfort and value for money.

Ronell D - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell D

Still rustig en ontspannend

Ek wil graag net een probleem onder u aandag bring en dit is dat met ons vertrek ons geen ontbyt kon geniet het nie om rede die hoof skakelaar gebreek het en daar geen bystand soos gas of krag opwekker was nie alhoewel die eienaar wel aangebied het vir ontbyt by sy woning kon ons dit nie maak nie want dit was te laat en my dogter moes reeds om 7.30 inteken vir eksamens by Gate way Hotel. Verder was alles baie aangenaam, rustig en het ons lekker ontspan.

Salochana N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salochana N

My stay was only for eight hours, and was a pleasant one.

It was a convenient overnight stay.

Mike L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike L

Nice and cosy

Although the room was lovely and clean and quaint, the breakfast left somewhat to be desired. There was very little that I, as a vegetarian could, eat. But the facilities were there to make our own food, which we rightly did. Thanks.

Danie M - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie M

Die area was goed en veilig.

Die kamers vergelyk nie goed met ander kamers wat min of meer dieselfde kos nie. Die area was wel goed en veilig.

Johannes M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes M

Gerieflik geleë, waarde vir geld indien slaapplek nodig is.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portland-rylaan, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA095bcace7f310c46b5580c4278b3e75ee286817aa6662b5fb8de698df06c2a234b43cc555440351f3f64801cd99d8357aec8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 33 Portland Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.71248816397 31.089828014374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang