- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 102 Union street, Deneysville, 1932, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
La Maison on Vaal is 'n B&B in Deneysville en bied 'n uitsig oor die dam. Dit bied ook Frans-geïnspireerde meubels en 'n pragtige uitsig oor die tuin. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers. Die verblyf het sonkrag om kragonderbrekings soos beurtkrag te verlig.
Verblyf word in 5 ruim suites gebied. Sommige het slaapplek vir 2 gaste elk en 1 suite het slaapplek vir 4 gaste. Elke suite het óf 'n koninggrootte- óf 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Elke suite het ook 'n plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is opsioneel teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n ontspanningskamer bo met bordspeletjies en gratis WiFi. Buite op die stoep is daar gemaklike sitplek, asook 'n groot, omheinde tuin en 'n gemeenskaplike plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n dakwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n verwarmer nie tydens beurtkrag met die sonkrag gebruik kan word nie. Indien jy jou kamer moet verhit, kontak asb. die verblyf.
Let asb. daarop dat geen harde musiek ná 22:00 toegelaat word nie.
Die verblyf bied geen selfsorggeriewe nie.
Let asb. daarop dat nat klere slegs aan die wasgoedlyn wat aan die agterkant van die huis voorsien word, mag hang.
'n Munt-wassery is op die perseel beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim suite lei na 'n privaat stoep wat 'n uitsig oor die dam, swembad en die tuin het. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en spog met 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n dakwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n verwarmer nie tydens beurtkrag met die sonkrag gebruik kan word nie. Indien jy jou kamer moet verhit, kontak asb. die verblyf.
Let asb. daarop dat geen harde musiek ná 22:00 toegelaat word nie.
Die verblyf bied geen selfsorggeriewe nie.
Let asb. daarop dat nat klere slegs aan die wasgoedlyn wat aan die agterkant van die huis voorsien word, mag hang.
'n Munt-wassery is op die perseel beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n verwarmer nie tydens beurtkrag met die sonkrag gebruik kan word nie. Indien jy jou kamer moet verhit, kontak asb. die verblyf.
Let asb. daarop dat geen harde musiek ná 22:00 toegelaat word nie.
Die verblyf bied geen selfsorggeriewe nie.
Let asb. daarop dat nat klere slegs aan die wasgoedlyn wat aan die agterkant van die huis voorsien word, mag hang.
'n Munt-wassery is op die perseel beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim suite lei na 'n privaat stoep wat 'n uitsig oor die dam, plonspoel en die tuin het. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n dakwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n verwarmer nie tydens beurtkrag met die sonkrag gebruik kan word nie. Indien jy jou kamer moet verhit, kontak asb. die verblyf.
Let asb. daarop dat geen harde musiek ná 22:00 toegelaat word nie.
Die verblyf bied geen selfsorggeriewe nie.
Let asb. daarop dat nat klere slegs aan die wasgoedlyn wat aan die agterkant van die huis voorsien word, mag hang.
'n Munt-wassery is op die perseel beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n verwarmer nie tydens beurtkrag met die sonkrag gebruik kan word nie. Indien jy jou kamer moet verhit, kontak asb. die verblyf.
Let asb. daarop dat geen harde musiek ná 22:00 toegelaat word nie.
Die verblyf bied geen selfsorggeriewe nie.
Let asb. daarop dat nat klere slegs aan die wasgoedlyn wat aan die agterkant van die huis voorsien word, mag hang.
'n Munt-wassery is op die perseel beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Githea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet