LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Mer | LekkeSlaap
+47

La Mer

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir La Mer
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louise V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Enkelreisiger

Presies waarvoor ek gevra het.

Alles was wat ek wou hê en nog meer. Vars blomme in die kamer was 'n bonus. Toe ek gesukkel het met die stofie, het hulle dit namens my kom aansteek. Baie waardeer.

Maryka N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka N
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Huis is netjies en skoon. Alles wst jy benodig word voorsien. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Huis is op die beste plek, mooiste uitkyk op die see en hawe. Net wonderlik.

James L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L
Enkelreisiger

Dit is werklik pragtig.

Die ligging is van die beste wat jy kan indink. Huis is lekker prakties, met alles wat 'n huurder sal nodig kry. Pragtige plek, lekker gekuier.

Janeen V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste plek met die beste uitsig.

Naby aan alles om dit 'n lekker wegbreek te maak. Sal definitief weer hier gaan kuier.

Alta M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, salig.

Baie aangename rusplek met alles wat nodig is en 'n baie bedagsame gasvrou. Ons sal weer daar gaan bly.

Kelly J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing! breathtaking!

Friendly host! The place is extremely clean. Definitely an escape from the real world.

Juan D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great spot

Great sea view and location. Accommodation is great.

Dalene V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a jewel! Absolutely amazing.

The location is awesome - sound of the sea - the view - the short walks to the harbour, lagoon, beach. I will definitely visit again.

Sorita K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita K

Heerlike kuier!

Die sit op die stoep en kyk hoe die branders teen die rotse slaan was beslis my hoogtepunt!

Arnaud M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnaud M
Gesin met klein kinders

Wonderlike ligging en kliëntediens.

Reg by die see en Sarina hou haar hand baie mooi oor die plekkie.

Clive D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best choice of accommodation made thus far.

I would recommend the town and the accommodation.

Juan D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en sentraal.

Die woostel het alles gehad en was baie netjies. Ons het lekker gekuier.

Mariama L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mariama L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese naweek met 'n asemrowende uitsig. Sarina is 'n uitstekende gasvrou.

Sal dit aanbeveel vir almal wat wil wegbreek vir 'n naweek.

Elna C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna C
Gesin met klein kinders

La Mer was fantasties.

Die uitsig is asemrowend. La Mer is loopafstand vanaf hawe met heerlike koffiewinkels, en die huis is gerieflik ingerig met meer as wat jy nodig het. Dankie La Mer. Julle sien ons vir seker weer.

Renette L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Puik diens ontvang. Hier kan jy heeldag net sit en na die see staar. Kuswandelpad slegs 300 m vanaf La Mer.

Rubi D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rubi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect.

Our getaway felt like our home away from home, but with a magnificent view. Our hostess, Sarina, was a gem. Thank you.

Elizna A - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elizna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, vrek warm in somer.

Baie mooi see-uitsig, ideaal vir die winter. Ons het ons lugverkoeling met die tweede verblyf wat in die somer was baie gemis.

Clinton M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton M
Saam met vriende

Die diens was puik en hele ondervinding baie aangenaam.

Baie goed en duidelik gekommunikeer en moeite is gedoen dat als vlot verloop. Nogmaals baie dankie.

Sakkie V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf

Lekker gebly. Sal weer gaan. Kan plekkie aanbeveel

Renée B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Renée B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely view, relaxing time right at the ocean.

The unit is small but comfortable, cozy and clean. The ocean views from the deck are fabulous. The host Sarina is kind, caring and attentive and readily available if you need anything.

Karen F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen F
Saam met vriende

Lovely view of ocean

Unfortunately harbour now used for loud music and drinking .

Noleen D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen D
Gesin met tieners

Heerlik, ontspannend, wat 'n view!

Dankie Sarina vir die warm ontvangs, dankie vir elke dag se geselsies en seker maak dat alles is orde was. Julle plek is baie mooi en verseker die moeite werd om te besoek. Miskien sien ons mekaar vinnig weer.

Belinda V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V
Saam met vriende

A view to die for!

Heerlik gekuier. Die see is letterlik oor die straat. As jy te lui is om oor die straat te loop, dan sit jy rustig in die sitkamer en kyk by die groot vensters uit na die see. Kom definitief weer.

Thys M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luilekker plek om te rus.

Goed toegerus. Lekker privaat met beste uitsig.

Elizna A - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huisie by die see.

La Mer het alles wat 'n mens nodig het en is veilig - tel vandag baie! Stunning view en staproetes.

Carel A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel A
Gesin met klein kinders

Die beste tyd saam met my gesin, my 2de besoek daar. Sal weer kom.

My 2de besoek by La Mer en stel nie teleur nie. Kleinmond het nog baie potensiaal.

Mg D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mg D

Dalene en Sarina het uit hul pad gegaan om ons te akkomodeer met ons laat aankoms. Die woonstel is baie netjies, goed toegerus en het 'n lieflike see-uitsig. Sarina het daagliks verneem of ons tevrede is en of daar iets is waarmee sy kan help. Ons het 'n ongelooflike paar dae in La Mer geniet.

Hemels om die breek van die branders te hoor vanuit die woonstel. Stil omgewing en lieflike plankiespad langs die kus begin net daar by die hawe. Sal vir seker weer wil kom. Dankie weereens.

Shiehaam L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shiehaam L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful and peaceful relaxation holiday.

I will definitely go back again and again!

Othelie M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Othelie M
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel.

Heerlik gekuier in hierdie pragtige huis met die mooiste uitsig oor die see en perfekte ligging naby heerlike restaurante en interessante winkeltjies.

Igna D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Igna D
Gesin met klein kinders

Heerlike plek. Mooiste uitsig. Alles was perfek!

Dit was 'n fees om by La Mer vakansie te hou. Mooi ruim huis met gerieflike pragtige woonstel. Asemrowende see-uitsig so op die rotse en fynbos. Daar word soveel aandag aan detail gegee. Alles is pragtig. Diens uitstekend Ek kan La Mer hoogs aanbeveel. Sal altyd weer terugkom hierheen.

Carel A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike tyd.

Sal weer bespreek.

Gaynor M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gaynor M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, maar foto's lyk beter as werklikheid.

Plek pragtige uitsig, maar baie stowwerig.

Leon B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Besigheidsreis

Lieflike eenheid met mooiste see-uitsig.

Pragtige eenheid met mooiste uitsig oor die hawes in Kleinmond.

Jacobus B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plekkie om sielsrus te ervaar.

Vriendelike ontvangs deur Sarina. Woonstel pragtig ingerig en baie netjies en skoon. Heerlike bed en skoon linne. Ekstra welkom met blomme, champagne in die yskas en sjokolade op die bed. Meer perfekte uitsig sal moeilik gekry word. Heerlik om op die stoepie te sit en net te ontlaai met die gedruis van die branders reg voor jou. Die paar items wat al hul beste dae gehad het, is aan Sarina uitgewys en indien dit vervang word is alles meer as perfek. Baie dankie, ons sal vir seker weer wil kom.

Edward H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward H
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf in La Mer.

La Mer het ons verwagtinge oortref: mooiste see-uitsig, netheid, geriewe, gasvrou (Sarina) en eienaar (Dalene) vriendelik en professioneel. Ons sal beslis weer teruggaan.

Valmare J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valmare J
Saam met vriende

Asemrowend en baie netjies.

Dis 'n ongelooflike rustige plek met die mooiste uitsig en ek sal definitief weer bespreek.

Ansi G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best view!

Great stay! Thank you.

Jacques R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld wegbreek.

Skoon, rustig, veilig, cosy, geknetter van kaggel asook gedreun van see in jou ore met ongelooflike uitsig vanuit jou bed. Ons gasheer Sarina was ook uit die boonste rakke, veral met haar kommunikasie voor ons arrivering asook haar stiptelikheid en vriendelikheid het ons verblyf net nog lekkerder gemaak. Sal definitief weer in die toekoms in La Mer tuisgaan.

Roy B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very picturesque and cosy.

Conveniently situated for restaurants and shops with lovely sea view.

Estelle V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Ons het werklik 'n heerlike naweek gehad. Daar was genoeg speletjies in die huis om ons en ons dogtertjie besig te hou in die reënweer. Fantastiese uitsig en heerlik om die branders te hoor.

Charmaine H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Immaculate. Warmly welcomed. Everything required to make it a special weekend was available. The sea view was awesome. Shops and restaurants were in walking distance.

We were made to feel at home by Surina and given guidelines as to the accommodation and surroundings. The flatlet is tastefully decorated and provides in all the needs and comforts required for a weekend break away. The street was quiet except for the occasional dog walker or runner. It being winter I would suggest a supply of wood for the small fireplace as it can get nippy in the evenings. Thank you for a lovely weekend.

Werner C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë.

Dankie vir 'n lekker vakansie. Baie mooi uitsigte. En ons het 'n walvis gesien. Alles wat ons nodig gehad het.

Scott V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scott V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful ocean view.

My wife and I stayed here during our honeymoon. We had booked the honeymoon suite, but the hosts put us up in the main part of the house because the neighbour next door was doing noisy renovations. The main house is well-equipped with just about everything you might need during your stay. We couldn't stay long enough to take advantage of the braai facilities, but they are very nice. We will definitely consider coming back on a future trip.

Mariska M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M

Perfekte plekkie om te gaan uitrus langs die see.

Plekkie is baie netjies en toegerus met alles wat mens kan nodig kry. Vriendelike diens. Toegerus vir troeteldiere. Mooiste see-uitsig.

Nicolette L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike see-uitsig!

Die eenheid is baie netjies en goed toegerus met 'n ongelooflike see-uitsig. Dit is geskik vir kort verblyf aangesien die spasie binne die eenheid baie beperk is.

Chris M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to stay. Beautiful view of the Ocean and great walks. The place was very clean and neat. Highly recommended.

We had a pleasant stay. Shopping centre about 5 min walk. We will be back.

Emmerick Van Z - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerick Van Z
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

La Mer se eienaar en agent was uiters behulpsaam, veral gedurende beurt krag. Ons is baie vriendelik vroeër ontvang, soos met eienaar gereël aangesien ons vlug vroeg was. La Mer het pragtige see-uitsig en is pynlik skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar en linne skoon en netjies. Ons kon geen fout vind nie en sal weer daar gaan bly wanneer in die omgewing. Stapafstand vanaf hawe, restaurante en winkeltjies.

Ami M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ami M

Alles was uit die boek uit.

Gesellig en goed ingerig. Fantastiese uitsig. Wonderlike diens. Sal beslis weer bespreek.

Lisa N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa N
Gesin met klein kinders

Incredible weekend in the most spectacular location - the house had absolutely everything we needed.

Charolene was a fantastic host, super friendly and helpful. The house has the most incredible location, we watched whales from the cosy lounge. It was super well equipped, and the walks through the nature reserve down the road were an absolute highlight.

Lynette R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay. Only problem we had was electricity points.

Beautiful view. Neat and tidy.

Thea R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en pragtige uitsig.

Die woonstel is beslis geskik vir 'n paartjie wat 'n kort wegbreek kort. Baie netjies en nader aan die see kan jy nie kom nie.

Lindi K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi K
Saam met vriende

Heerlike naweekwegbreek!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by La Mer. Die ligging is ideaal, en om wakker te word met die branders se gesuis is heerlik. Die huis was uitstekend toegerus en was alles wat ons benodig het.

Wietse V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wietse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging.

Heerlike verblyf met die branders so op jou voorstoep en walvisse wat baljaar. Netjiese huisie en goed ingerig.

Christelle M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige woonstel met vriendelike diens.

Die woonstel was pragtig en gerieflik met basiese selfsorgbenodighede. Pragtige uitsig en vriendelike eienaar. Die WiFi was beslis 'n bonus.

Rina L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rina L

Heerlike tyd gehad.

Eienaars baie vriendelik. Uitsig baie mooi en lekker geleë naby wandelpaaie. Kamer ruik heerlik en die handdoeke ook en lekker sag.

Sonja V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gepamperlang!

Die eenheid vir twee is pragtig, goed toegerus en het 'n ongelooflike uitsig oor die see. Ons sal beslis weer daar bly as ons Kleinmond besoek. Ons kon voor die TV sit, met volle DStv-pakket terwyl die kaggel gesellig in die koolstofie brand en die vuurtjie vir ons aandete op die stoep in die ketelbraai. Met branders wat oor rotse breek kon ons byna nie besluit waarna om te kyk nie!

Hennie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see uitsig!

Ons het heerlik gebly by La Mer! Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Die plekkie is op die see en ons het die uitsig baie geniet. Dit het baie gereën terwyl ons daar was maar gelukkig kon ons in die huis sit en vir die see kyk. Ons het die gesellige kaggeltjie ook baie geniet in die koue weer. Ons sal beslis weer kom.

Igna D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n heerlike gesellige huisie, so mooi.

Dit was heerlik om by La Mer te bly. Pragtige uitsig, mooi skoon, gerieflke huisie. Mens kan sien die huis is met sorg gemeubileer en word pragtig skoon gehou.

Lucia M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

We had amazing stay La Mer and will be visiting again soon.

Marie-helene R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-helene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ek sal definitief weer in die toekoms La Mer besoek. Alles was perfek en ons almal was gaande oor dit.

Samantha B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Saam met vriende

Hulle was baie aangenaam en vriendelik.

Ons het alles baie geniet and sal vir seker weer gaan kuier. Baie nice!

Winifred V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winifred V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klein stukkie hemel op aarde.

Die plekkie is in die straat vlak voor die see in Kleinmond. Ons het in die "bachelor suite" gebly vir twee nagte. Die plek het in al ons behoeftes voorsien. My man kon sy DStv ook geniet, wat hom verhoed het om na ons huis te verlang. Jy kan lekker ver gaan stap langs die see en die mooiste fynbos (met baie blomme en 'n verskeidenheid proteas) al langs die wandelpad waardeer. Die plekkie is ook binne loop afstand van 'n verskeidenheid winkels en restaurante. Ons gasvrouens (Charolene en Dalene) was ook fantasties! Ek kan met 'n opregte hart die pragtige plekkie aanbeveel. Beslis waarde vir geld!

Stuart C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart C
Enkelreisiger

Fantasties - bo verwagting.

Die ontvangs was fantasties, kamer skoon en bo verwagting - ligging goed.

Carla F - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla F
Gesin met klein kinders

Fantasties en sal ons definitief weer sien.

Vreeslike netjiese huis. Alles wat jy nodig het met die mooiste uitsig.

Fanie M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense op die see se drumpel.

Die gastehuis is op die see se drumpel geleë. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Baie netjiese en skoon B&B. Kan dit regtig aanbeveel.

Pj L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pj L
Gesin met klein kinders

Heerlike tyd in La Mer gehad! Netjies, goed ingerig met vol see uitsig! Ons kom weer!

Heerlike tyd in La Mer gehad! Netjies, goed ingerig met vol see uitsig! Voetpaadjie reguit hawe toe met restaurante en snuisterywinkels! Lekker!

Delene J - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Can definitely recommend it to anyone, the staff are excellent, the place was beautiful and so clean and the view from the flat was awesome.

The staff were so friendly and welcoming. The flatlet was exceptionally clean and beautiful - like a honeymoon suite. The position was fabulous and the view awesome. Kleinmond was such a surprise. Loved our stay.

Marie T - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, uiters behulpsaam, alles goed toegerus.

Pragtige uitsig. Vriendelike gasvrou. Pragtige plek!

Helen K - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely perfect, cannot fault anything.

Everything one needed was available.

Willem W - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem W
Enkelreisiger

Hoë kwaliteit verblyf met prima ligging.

Ek kon nie vir beter vra nie! Om heeltyd die oseaan te kan sien uit jou sitkamer en slaapkamer is 'n 100% behoeftebevrediging.

Marius C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great ligging en gerieflik!

Baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal nêrens anders in Kleinmond gaan bly nie.

Francois D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Gesin met tieners

Lieflik en huislik. Alles wat jy nodig het.

Dankie vir die ekstra moeite om ons welkom te laat voel. Die vars blomme in elke vertrek en die knetterende vuur wat in die kaggel gebrand het toe ons daar aankom was so verwelkomend. 'n Rustige, luukse huislike atmosfeer en die huis is goed toegerus. Die beddegoed was van goeie kwaliteit en dra by tot 'n goeie nagrus. 'n Puik ligging en 'n asemrowende uitsig. So mag 'n mens maar vakansie hou.

Alize L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alize L
Gesin met klein kinders

Kan eenvoudig nie vir beter vra nie.

Wat 'n lieflike plek met 'n ideale ligging. Dalene en haar man het pas die plekkie opgeknap en hulle voorsien hul gaste met alles wat jy moontlik kan nodig hê met vakansie. 'n Week lank in luuksheid gebly met die mooiste uitsig!

Christine M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly! Rus vir 'n mens se siel.

Julle gaan ons definitief weer sien!

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 2, Kleinmond, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw3MdQbW9VHMB3VsdlXD30fZRU5wcfX4urt70zKgnBTcC5XFQRe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 74 5 1 5 2 Marine Drive Kleinmond 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.345409295403 19.011951906746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!