+18

La Mustique 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Compensation Beach Road, La Mustique, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 245 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Mustique 14 is op die eerste verdieping reg voor Ballito se gewilde swemplek, Granny's Pool, teen die Dolfynkus. Gedurende die seisoen kan gaste die walvisse en dolfyne in die warm Indiese Oseaan sien baljaar.

Hierdie lieflike woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, dakwaaier, balkon met 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dakwaaier en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed en 'n dakwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Daar is ook 'n hysbak, trappe, ononderbroke kragtoevoer vir die TV, WiFi en ligte.

Die balkon het 'n gedeeltelike see-uitsig en 'n gasbraai. Gaste het toegang tot 'n enkelmotorhuis, beperkte oop besoekersparkeerplek en die gemeenskaplike swembad.

Die kompleks is naby 'n verskeidenheid restaurante en winkels. Die kompleks is teen die promenade by die kus en die kompleks bied ook direkte toegang tot die strand. Ballito is bekend vir die pragtige 4 km-lange promenade wat van Salmon-baai tot Willard-strand, die hoofswemstrand, strek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 390

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 94 Compensation Beach Road, La Mustique, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Mustique 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 245
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 245
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 245
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Compensation Beach Road, La Mustique, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92efecb0138a1666cf8107dc7f400cbcb84c1037218b467c10460105082509b52597e326b40fbb7a82e10d1d0214c4253adc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 245 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 94 Compensation Beach Road La Mustique 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.53513 31.222103
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang