LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Orchard Hotel | LekkeSlaap
+60

La Orchard Hotel

Hotel
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 4 Nov 2020 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis-weg 5, Orchards, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R799 R679 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Orchard Hotel is in Orchards, 'n rustige buurt tussen die Houghton- en Norwood-landgoed in Johannesburg. Hierdie boetiekhotel is ideaal vir sake- en internasionale reisigers. Die hotel is net 6 km van Johannesburg-stadion, 9 km van Sandton city mall, 11 km van Gold Reef City en 15 km van die Gold Reef City Casino.

Gaste kan kies tussen die Luukse, Superieure en Deluxe-kamers wat elk 'n privaat badkamer, hangkas en 'n lessenaar het. Geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met satellietkanale, 'n yskassie, ketel en 'n haardroër in. Daar is ook gratis WiFi.

'n Kontinentale of buffet-ontbyt kan elke dag in die restaurante geniet word.

La Orchard Hotel bied 'n terras en 'n tuin om in te ontspan en daar is 'n 24 uur-ontvangs, 'n gedeelde sitarea en gratis parkeerplek.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Louis-weg 5, Orchards, Johannesburg, 2192, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Johannesburg Gauteng
was R799
Vanaf R679
per nag (plek vir 2)
was R799
Vanaf R679
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis-weg 5, Orchards, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7414e608f56358a1a110b2f56f87d5a366d8f9012ef96eba6442f8d943d1ff0177dcf94b402a439660ca643e2117df81f264?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R799, nou Vanaf R679  per nag (plek vir 2) 5 Louis Road Orchards 2192 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.15677 28.082344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!