+9
Selfsorg in Clarens

La Poste Apartment

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 277 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

La Poste Apartment skuil in Clarens tussen die voorheuwels van die Maluti- en Rooiberge.

La Poste is 'n oopplan-woonstel met slaapplek vir 2 volwassenes op 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie en 'n sitarea.

Die lowerryke bome en sonnige dae lok besoekers van heinde en verre na dié luisterryke bestemming. Doendinge in die omgewing sluit stap, kunsvlieghengel, perdry en 4x4 in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Steve K
Saam met lewensmaat
5.0
Great spot, good location. Great spot. Close to everything. Only downside was the TV is a bit outdated and the remote didn't work.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Celia R
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal geleë. Knus. Gesellig. Baie lekker ontspanne naweek!
Jan 2026
Robin B
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was absolutely wonderful—thank you! The only minor issue we noticed was that the geyser didn’t get very hot. Otherwise, everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jeff S
Saam met lewensmaat
4.8
Location privacy all first class. All good, no problems. TV remote needs new batteries.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Adriaan B
Saam met lewensmaat
4.2
Fantasties. Die plek, my sy lekker bed, kaggel, bad en ligging sal ek en my vrou sterk aanbeveel. Enigste kritiek is parkeerplek wat baie modderig was...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Max Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 277 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink La Poste Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

277 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a0a418df11240f4ca54607721a4a9fa81925ff0b30c2bb3b0308050098029111db03a9bc9b3e75c0fd0539c3cf5d6e7ea88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 277 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -28.515459 28.420308
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang