La Residence

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Residence is ’n gastehuis in Ballito wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is sowat 500 m vanaf Willard Beach, restaurante, en ander besienswaardighede in die area.

Verblyf word in 2 eenhede gebied wat elk oopplan is en ’n privaat ingang het. Elke eenheid het ’n kombuisie met verhit- en eetgeriewe soos ’n yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster. Badhanddoeke en bedlinne word voorsien.

Elke eenheid het lugversorging, ’n plafonwaaier, TV met 24 kanale en gratis WiFi. Elke ateljee lei na ’n privaat stoep-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

La Residence is sowat 250 m vanaf ’n klein winkelsentrum met ’n wassery en droogskoonmaker, en 2 km vanaf Ballito Junction Regional Mall.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Residence gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]