La Residence
Beskrywing
Die ruim kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met ’n stort, wasbak en 'n toilet in die gang, en is privaat vir eenheid 1. Langs die bed is ’n kombuisie met verhit- en eetgeriewe soos ’n yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster. Badhanddoeke en bedlinne word voorsien. Elke eenheid het lugversorging, ’n plafonwaaier, TV met 24 kanale en gratis WiFi. Daar is sonkrag wat ondersteuning tydens beurtkrag bied, asook gas wat warm water voorsien. Koffie en tee word daagliks voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die eienaar se troeteldiere op die perseel is.
Aangesien dit 'n woongebied is, moet die geraasvlak gehou word tydens jou verblyf by La Residence.
Daar is daaglikse dienste Maandag tot Vrydag en 'n mini-diens gedurende die naweek.
Neem asseblief kennis dat hierdie koshuis nie 'n selfsorg-eenheid is nie, maar 'n verhit-en-eet-eenheid.
Neem asseblief kennis dat La Residence nie besprekings vir Ragers en Matriekpartytjies aanvaar nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens en daar is 1 en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Langs die bed is ’n kombuisie met verhit- en eetgeriewe soos ’n yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster. Badhanddoeke en bedlinne word voorsien. Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, ’n plafonwaaier, TV met 24 kanale en gratis WiFi. Koffie en tee skinkbord word voorsien. Daar is sonkrag wat ondersteuning tydens beurtkrag bied, asook gas wat warm water voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die eienaar se troeteldiere op die perseel is.
Aangesien dit 'n woongebied is, moet die geraasvlak gehou word tydens jou verblyf by La Residence.
Daar is daaglikse dienste Maandag tot Vrydag en 'n mini-diens gedurende die naweek.
Neem asseblief kennis dat hierdie koshuis nie 'n selfsorg-eenheid is nie, maar 'n verhit-en-eet-eenheid.
Neem asseblief kennis dat La Residence nie besprekings vir Ragers en Matriekpartytjies aanvaar nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilary-rylaan 110, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang