+16
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3a Premier Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Zu Hause bied gemaklike en kwaliteit verblyf in Piet Retief, 'n skilderagtige dorpie in Mpumalanga. Verblyf word voorsien in 'n keuse van die hoofhuis met slaapplek vir 7 of die aparte woonstel met slaapplek vir 3.

Die hoofhuis bestaan uit 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het sy eie badkamer met 'n stort. Die derde badkamer is apart en het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond in. Die leefarea lei na die oordekte patio en tuine.

Die woonstel met 1 slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n enkelbed in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 en 'n TV in die leefarea.

Gaste kry toegang tot WiFi, DStv, onderdakparkering, braaigeriewe en daaglikse skoonmaakdienste.

Die eiendom is binne maklike bereik van restaurante, winkelsentrums en 'n verskeidenheid besienswaardighede in die omgewing geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3a Premier Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Zu Hause het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3a Premier Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92d707f37d5e5a645ec20aa485cc0bdd23f60a22297d72fab73b479a031c80ab670a3e0c08be50aed1cad6426fe894afa41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 3a Premier Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.994565599256 30.799274554336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang