La Teranga Accommodation and Conference Group
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Laan 13, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Teranga Accommodation and Conference Group bied gerieflike verblyf in die hartjie van Kokstad, 'n dorp aan die grens tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die gastehuis het 9 gastekamers.
Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar en 'n telefoon in. Konferensiegeriewe is beskikbaar. Daar is gratis onbeperkte WiFi in sommige dele van die gastehuis, hoofsaaklik in die eetarea en konferensiekamer. Ons bied 'n volledige Engelse ontbyt, middagete en aandete teen ekstra koste. Veilige parkeerplek is tot gaste se beskikking.
Ons toegewyde personeel is altyd byderhand om te verseker dat gaste hul verblyf geniet. Gaste kan besienswaaardighede in die omgewing besoek, soos Mount Currie Natuurreservaat, Kokstand Gholfklub en die Griekwaland-Oos Museum. Die omgewing is bekend vir sy riviere, damme, forelhengel, voëlkyk en reservate met piekniekplekke.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Siphokazi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Die Laan 13, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Teranga Accommodation and Conference Group het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kokstad Suidelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Laan 13, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal