La Terra Mer 7
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 10 Tragedy Hill Street, Unit 7 La Terra Mer, Margate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
La Terra Mer 7 is 'n lieflike selfsorgdupleks in 'n veilige kompleks in Margate. Dit is ideaal vir 'n gesin en vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n bad. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitplek en 'n TV met DStv.
Daar is 'n groot balkon met sitplek, 'n braai, see-uitsig, 'n toegeboude binnehof, 2 motorhuise en 'n gemeenskaplike swembad. Die verblyf is naby winkels en restaurante. Lawrence Rock-strand is net 500 m vanaf die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 385
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 10 Tragedy Hill Street, Unit 7 La Terra Mer, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Tragedy Hill Street, Unit 7 La Terra Mer, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang