Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vista Luxury Unit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dekweg 109, La Vista-kompleks, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 590 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Vista Luxury Unit is ’n luukse selfsorgvakansiehuis wat spog met ononderbroke see-uitsigte, 'n privaat plonspoel, braaigeriewe en 'n tuin.

Die eenheid is in 'n veilige kompleks in Mtwalume aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Mtwalume is 90 km van Durban af, 30 km van Scottsburgh af en 10 km van Hibberdene af. Die La Vista-kompleks is omhein met elektriese heinings en het ’n 24 uur-sekuriteitswagdiens. Daar is 2 gemeenskaplike swembaddens, ’n tennisbaan en ’n trampolien in die kompleks.

Dié pragtige eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n 'n uitsig oor die see, 'n koninggrootte-bed en ’n volle en suite-badkamer. In die tweede slaapkamer is daar ’n koningingrootte-bed en die slaapkamer kyk ook uit oor die see. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ’n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het ’n wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond en ’n dubbelyskas-vrieskas met ’n ysmasjien vir die warm somerdae. Die leefarea het ’n groot platskerm-TV met die volledige DStv-pakket.

Die kompleks is op ’n heuwel geleë met ’n uitsig oor die oewer van die Mtwalume-rivier. ’n Strandmeer vorm waar die rivier in die Indiese Oseaan vloei. Gaste kan die uitsig vanaf die groot houtdek rondom die huis geniet of op die strand stap.

Slaapplek

’n Bespreking by La Vista Luxury Unit sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir La Vista Luxury Unit
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ishara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Ligging

  • Dekweg 109, La Vista-kompleks, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Vista Luxury Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dekweg 109, La Vista-kompleks, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbAWnZc32PCk8IPypwCE7ZuWfNI5LpgdjoHJo38BYUNMLmjodD5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 109 Dek Road La Vista complex 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -30.489315224551 30.632444322109
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem