+19
Selfsorg in Dwarskersbos

Laagwater Self-Catering Accommodation

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Viertoring Street, 81 Skilliepark, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Laagwater Self-Catering Accommodation is in Skilliepark in Dwarskersbos, 'n vissersdorpie en vakansieoord aan die Weskus. Dit is die ideale rustige wegbreek naby die see.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die leefarea het 'n eetarea en sitarea met rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus.

Die verblyf is net 'n entjie se stap vanaf die strand. Braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ilane Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Viertoring Street, 81 Skilliepark, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laagwater Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 830
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 830
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 830
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Viertoring Street, 81 Skilliepark, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA545f5324124e38502479ee13b0fbeff4c22241b2525eedd31d4357f0e67a61f8f36c76e4f877ee2618a68d67016aad70b752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 830 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2 Viertoring Street 81 Skilliepark 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.6818849 18.2446622
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang