LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laanhof | LekkeSlaap
+104

Laanhof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 46 resensies vir Laanhof
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adri D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Enkelreisiger

Baie aangename verblyf.

Skoon, netjies, naby die kampus.

Laanhof's terugvoer

Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het Adri. Dankie vir die resensie en ons hoop om jou weer spoedig met ons te hê.
Groete
Laanhof

Laanhof
Michael J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nog steeds 'n wenner.

Dit was ons derde besoek aan Laanhof en beslis nie die laaste een nie. Netjies, skoon, goed ingerig, met 'n gerieflike ligging.

Laanhof's terugvoer

Dankie dat julle die tyd by Laanhof so geniet het Michael. Sien uit om julle weer hier te hê. Dankie vir die resensie.
Groete
Jack

Laanhof
Odette D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette D
Gesin met tieners

Baie mooi selfsorgeenheid.

Die ligging is fantasties. Daar is veilige parkeerplek en die eenheid is baie goed toegerus en netjies!

Laanhof's terugvoer

Dag Odette
Ons is bly dat julle as familie 'n lekker tyd kon hê. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle weer spoedig te sien.
Groete
Laanhof

Laanhof
Deon K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Gesin met tieners

Baie lekker, my gesin was baie gelukkig!

Baie mooi plek ideal vir 'n gesin vir 'n kort kuier.

Laanhof's terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf geniet Deon. Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer met ons te hê.

Laanhof

Laanhof
Diana V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana V
Besigheidsreis

Goeie oornagverblyf.

Het net oornag gebly.

Laanhof's terugvoer

Dag Diana

Ons is bly die oornag verblyf was rustig en gemaklik. Dankie vir die resensie en ons hoop om jou gou weer te kan ontvang.

Groete
Laanhof

Laanhof
Carina K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Goed geleë, en veilig - net wat ons nodig gehad het.

Laanhof's terugvoer

Ons is regtig bly julle het die verblyf so aangenaam gevind Carina.
Dankie vir die mooi resensie.
Ons hoop om julle weer in die toekoms met ons by Laanhof te kan hê.

Groete
Jack

Laanhof
Fanus F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus F
Enkelreisiger

Netjies, skoon, baie sentraal geleë.

Fantastiese afpakplekkie in 'n baie sentrale maar stil omgewing.

Laanhof's terugvoer

Ons is bly dat jul jul verblyf in Laanhof so ervaar het - gerieflike ligging naby aan die dorp.

Laanhof
Anton S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik in sentraal Stellenbosch.

Ruim woonstel goed geleë in Stellenbosch. Veilige parkering, goed ingerig met moderne afwerkings. Perfekte basis om die mooi area vanaf te verken.

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Anton. Ons is bly julle het dit so baie geniet en hoop om julle vinnig weer te sien.

Laanhof
Michael J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveelbaar.

Modern, privaat en goeie ligging. Uitstekende diens ontvang. Dit was ons tweede kuier hier en beslis nie die laaste keer nie!

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Michael. Ons is bly julle het dit so baie geniet. Ons sien uit na die volgende keer wat julle weer hier by ons in Stellenbosch kom bly.

Laanhof
Alida E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gerieflik en baie skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs, naby toeriste aantreklikhede, lekker geslaap.

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Teana. Ons is bly julle het dit so baie geniet en hoop om julle vinnig weer te sien.

Laanhof
Lize V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf - sal weer kom!

Ek beveel die verblyf vir seker aan vir enige iemand. Skoon, veilig en mooi! Sal weer kom, dankie!

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Annamie. Ons is bly julle het dit so baie geniet en hoop om julle vinnig weer te sien.

Laanhof
Deon D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld op die Eersterivier!

Laanhof het 'n goeie, sentrale ligging in Stellenbosch op die Eersterivier. Fasiliteite is goed. Ontvangs was vriendelik en effektief.

Laanhof's terugvoer

Goeiedag Deon

Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het julle verblyf geniet en hoop om julle weer in die toekoms by ons te hê.

Groete
Jack
Laanhof

Laanhof
Adele S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele S

Saam met tiener.

Baie behulpsaam en vriendelik.

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir julle resensie Adele. Ons is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle weer vinnig te sien.

Laanhof
Monica J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J
Enkelreisiger

Baie netjies, alles wat jy nodig het, puik plek.

Laanhof is baie skoon, alles is daar wat jy sal nodig hê, selfs koffie en tee en 'n bord met vrugte was so 'n besonders persoonlike iets. Het dit baie waardeer. Dit is baie veilig en mooi ligging, naby die Eersterivier om lekker te stap en baie sentraal om dorp toe te stap. Sal dit altyd weer aanbeveel.

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Monica.

Ons is bly jy het dit so baie geniet en hoop om jou weer te hê by ons.

Laanhof

Laanhof
Carisa P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carisa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike eenheid.

Baie goeie ligging. Ons sal graag weer daar wil bly. Sal net graag volgende keer iets soos beskuit wil sien in die kombuis asook toiletspray in die badkamer.

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Carisa. Ons is bly julle het dit so geniet en sien uit om julle weer te hê.
Groete,
Jack
Laanhof

Laanhof
Estelle J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J
Gesin met tieners

Stunning.

Die eenhede is ruim, netjies en goed toegerus. Ideaal vir langnaweek.

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Estelle. Ons is bly julle het jul verblyf so baie geniet en hoop.

Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Laanhof
Jacques Z - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Z
Besigheidsreis

Fantasties.

Great verblyf. Naby besighede en restaruante.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

Great stay. Close to businesses and restaurants.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Laanhof's terugvoer

Good day Jacques,

Thank you very much for your review. We are glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Regards
Jack
Laanhof

Laanhof
Wouter V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V
Besigheidsreis

Great.

Skoon en netjies, baie tevrede.

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Wouter. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Groete,
Laanhof

Laanhof
Michael J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike opsie en goeie ligging.

Oulike selfsorgverblyf binne loopafstand van Stellenbosch sentraal. Woonstel is keurig gemeubileer, gerieflik en pragtig skoon. Regte Nespresso-koffie word verskaf. Kan Laanhof definitief aanbeveel!

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Michael.

Ons is bly julle het jul verblyf so geniet en ek hoop om julle weer te sien.

Groete
Jack

Laanhof
Rozanne C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne C
Enkelreisiger

'n Huis weg van die huis af.

Laanhof is 'n ideale plek om vir 'n vinnige naweek weg te breek - bekostigbaar, netjies en sentraal geleë. Die fasiliteite in die kamer was buitengewoon goed vir 'n selfsorg-eenheid.

Laanhof's terugvoer

Ons is baie bly dat julle, jul verblyf so geniet het Rozanne.
Dankie vir die resensie.

Groete,
Jack

Laanhof
Lizeth M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizeth M
Enkelreisiger

Wonderlik! I'm hooked on Laanhof from now on!

Dit was een groot fees om daar te oornag. Die eienaars en ontvangspersoneel so vriendelik. Die gastehuis self 'n lieflike gastehuis en so sentraal geleë. Dis van nou af my eerste en enigste keuse vir oorbly in Stellenbosch.

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Lizeth. Ons is bly jy het dit so baie geniet en sien uit daarna om jou weer in die toekoms by ons te kan ontvang.

Groete,
Laanhof

Laanhof
Ed V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ed V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima, nie soos vakansie nie.

Daar is nie 'n tuin nie. Vriendelike mense. AVIS buite die dorp is 'n probleem.

Laanhof's terugvoer

Goeiedag,

Dankie vir die resensie en dat jy lekker gebly het.

Groete
Marietjie

Laanhof
Louise C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties geleë, veilig, skoon en baie mooi!

Ons verblyf by Laanhof was wonderlik, alles wat belowe is en baie mooi! Waarde vir geld en privaat. Sal beslis weer daar bly!

Laanhof's terugvoer

Goeie dag Louise

Ons is bly dat julle jul verblyf so geniet het. Dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te hê.

Groete
Laanhof

Laanhof
Estelle V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Gesin met tieners

Modern, baie skoon en netjies.

Lieflik en modern, sentraal geleë, baie skoon en netjies.

Laanhof's terugvoer

Dit was vir ons heerlik om julle as gaste te hê.

Laanhof
Jansi S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansi S

Ons is met gasvryheid verwelkom en het heerlik en gemaklik gebly.

Die eenheid se dekor is smaakvol en gesellig. Die kombuis is baie goed toegerus met 'n behoorlike koffiemaak toestel (ons drink nie kitskoffie nie). Aangesien die eenheid so sentraal geleë is, kon ons gemaklik na restaurante en winkels stap. Ons het regtig die kuier baie geniet.

Laanhof's terugvoer

Ons is baie bly jy kon die Nespresso masjien en/of die plunger, met die koffie wat voorsien word geniet. Laanhof is heerlik sentraal geleë om mens se tyd in Stellenbosch te geniet.

Laanhof
Belinda S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, sal weer daar oornag.

Ons wag baie beïndruk met Laanhof. Dit was netjies en skoon, en alles gehad wat ons benodig.

Laanhof's terugvoer

Goeie dag Belinda.

Ons is bly dat julle, jul verblyf by ons geniet het en dit lekker ervaar het. Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete,
Laanhof Bestuur

Laanhof
June S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June S
Saam met vriende

Alles en meer wat mens nodig gehad het. Perfek.

Superskoon en netjies. Kwaliteit afwerkings en toebehore in die woonstel. Uitstekende ligging.

Laanhof's terugvoer

Goeie dag June,

Ons is bly dat julle, jul verblyf by ons geniet het en dit lekker ervaar het. Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete,
Laanhof Bestuur

Laanhof
Sonja D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D
Saam met vriende

Baie netjies en modern ingerig.

Ek sal beslis die verblyf aanbeveel en weer besoek. Netjies, modern en gerieflik naby alles.

Laanhof's terugvoer

Goeie dag Sonja,

Ek is bly dat julle jul verblyf so baie geniet het. Dankie vir die resensie.

Groete,
Laanhof bestuur

Laanhof
Hanrie L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanrie L
Besigheidsreis

'n Ongelooflike ervaring!

Ek kan Laanhof vir enige besoeker aan Stellenbosch aanbeveel. Ekstra moeite word gedoen en die vinnige WiFi en lugverkoeler is 'n groot bonus in die somer. Dit is die ideale akkommodasie vir persone op 'n sakereis (lessenaar, genoeg kragpunte, WiFi en sentraal geleë). Ek sal beslis weer hier tuisgaan.

Laanhof's terugvoer

Goeie dag Hanrie,
Ek is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer by ons te sien in Laanhof.
Groete,
Jack

Laanhof
Jaco D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en goed toegerus.

Goed geleë in stil straat. Luukse afwerking en goed toegeruste kombuisie. Ons het baie lekker gebly en in die toekoms sal ons hier bly as ons vir besigheid of plesier na Stellenbosch kom. Vinnige vriendelike diens.

Laanhof's terugvoer

Goeie dag Jaco,
Ek is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer by ons te sien in Laanhof.
Groete,
Jack

Laanhof
Marichen K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marichen K
Gesin met tieners

Gerieflik en heerlik.

Baie goed, sentraal geleë, pragtige dekor, baie gerieflik, vriendelike en professionele diens - sal die plek beslis aanbeveel. Ek het reeds my volgende bespreking gemaak!

Dieter P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker net baie kort gewees!

Modern, baie netjies en veilig met al die nodige geriewe vir 'n kort of 'n lang kuier.

Laanhof's terugvoer

Goeie dag Dieter

Ons is bly julle het dit so baie geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete
Laanhof

Laanhof
Johan N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Die eenheid het ons verwagtinge ver oortref. Alles was van die beste, van die lakens tot die eetgerei!

Laanhof's terugvoer

Goeie dag Johan

Ek is bly dat julle dit so geniet het om by Laanhof te bly, en ons hoop om julle weer te sien. Dankie vir die resensie.

Groete
Laanhof

Laanhof
Mariette W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette W

Goeie diens, baie vriendelike personeel, netjies en skoon huis, definitief aan te beveel.

Goeie diens, baie vriendelik en behulpsame personeel, netjies en skoon huis, definitief aan te beveel. Laanhof is baie sentraal geleë, binne stapafstand van die middedorp!

Laanhof's terugvoer

Ons is bly dat julle jul verblyf by Laanhof ervaar hetsoos wat one doel was, gerieflike en rustige.

Laanhof
Alzaine K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alzaine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie was aangenaam, die omgewing stil en die eenheid netjies en modern.

Die eenheid bly lekker en was silwerskoon; die stil omgewing en veilige parkering is 'n bonus. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan!

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Alzaine. Hoop om julle weer te sien.

Laanhof
Marili B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marili B
Besigheidsreis

Skoon, moderne kamer. Uitstekende ligging in die hartjie van Stellenbosch.

Sien sterre.

Laanhof's terugvoer

Goeie dag Marili,

Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Laanhof
Anmelize V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmelize V
Enkelreisiger

Waarde vir geld en uitstekende ligging.

Baie sentraal geleë en goeie waarde vir geld vir die area. Sal definitief weer daar bespreek as ons Stellenbosch toe kom. Baie ideaal vir ouers wat vir hulle studentekinders kom kuier.

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Anmelize. Hoop om julle weer te sien.

Laanhof
Nadia S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Baie modern en hulle gee aandag aan die fyner goedjies wat hulle kliënt se lewe gemaklik sal maak.

Verskriklik baie lekker daar gebly. Die plekkie is baie naby aan klein wonderlike restaurante en winkels. Hulle doen baie moeite om hulle kliënte se lewe gemaklik te maak. Kar staan agter hek en hoef nie in die pad te staan nie dus is dit baie veilig.

Laanhof's terugvoer

Goeie dag Nadia,

Ek is baie bly het het lekker gebly en dankie vir die resensie wat jy ons gegee het.

Laanhof
George S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë, met 'n klein moderne en baie netjiese eenheid.

Die eenheid is skoon, veilig, modern en baie netjies. Goeie waarde vir geld.

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir die resensie George. Ons is bly jy het lekker gebly en hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Laanhof
William H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H
Enkelreisiger

Modern, ten volle toegerus, Veilig.

'n Moderne eenheid met luukshede soos 'n handdoekverwarmer. Ek kan dit met 'n oop hart aanbeveel.

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Wilma. Ek hoop jy het dit baie geniet.

Laanhof
Minette J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette J
Gesin met tieners

Gerieflike, netjiese verblyf naby restaurante en skole.

Ons het 'n heerlike ervaring gehad by Laanhof. Die plek is netjies en modern en het al die geriewe wat mens benodig. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Hul was ook akkommoderend ten opsigte van tyd.

Alison B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasant and comfortable stay.

The apartment is modern and fully equipped, however, there is no microwave oven and the airconditioning unit did not heat sufficiently.

Laanhof's terugvoer

We are glad you have enjoyed your stay. The kitchen is fitted with a built-in microwave convection oven.
Thank you for bringing our attention to the air-conditioning, we will attend to it.

Laanhof
Monica J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J
Gesin met tieners

Baie mooi, skoon, gerieflik! 100% mooi!

Laanhof is baie mooi ingerig, al die benodigdhede is van baie goeie kwaliteit, dit is skoon en baie veilig. Die verhuurders was baie behulpsaam en het baie moeite gedoen om ons te help. Ek kan dit 100% aanbeveel en sal beslis weer kom!

Kabous V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabous V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hieper modern.

Alles was perfek. Jammer ons het so kort gekuier.

Laanhof's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Jg.

Laanhof
Dries L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries L
Besigheidsreis

Fantastiese plek met topwaarde vir geld.

28 jaar gelede het ek in Die Laan gebly as Matiestudent. Daarom het ek weer 'n plekkie in Die Laan gekies - en ek was aangenaam verras! Puik diens deur John en 'n wonderlike kamer met werkende tegnologie (WiFi, vol DStv, lugversorging ens.) en goeie sekuriteit. Moenie nog twyfel nie. Bespreek nou.

Laanhof's terugvoer

Laanhof is 'n baie spesiale plek - naby die Eerste rivier, stapafstand van die dorp. Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het.

Laanhof
Peggie M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggie M
Enkelreisiger

Rustig.

Wat my die meeste beïndruk het, was die feit dat daar meer as genoeg kragproppe was en ook USB ports vir selfone ens. Die eenheid is slim en netjies uitgelê vir optimum gebruik van spasie en netheid.

Laanhof's terugvoer

Baie dankie Peggie vir die resensie oor Laanhof. Dit word waardeer. Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.
Groete
Jack Scannell
Laanhof

Laanhof
Vanaf R1 460
R1 460 R1 168
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 460
R1 460 R1 168
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 460
R1 460 R1 168
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Laan 26, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9RPnDzoZKBuRoz6wshhUeM2ODAkULMMmeR9mi2BJgmZxCbTMd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 460, nou Vanaf R1 168  per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 26 Die Laan Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -33.938297397911 18.867881187766
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!