Laanie Cottage Suites
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 13:00 - 28 6th Avenue, Orange Grove, Johannesburg, 2192, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Laanie Cottage Suites bied 'n mengsel van stedelike leefstyl, styl en gemak. Hierdie stylvolle kothuise is geskik vir sakereisigers, digitale nomades en vakansiegangers.
Die akkommodasie kan tot 4 gaste akkommodeer in 2 Cottage Suites, dus twee gaste per eenheid met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien.
Die oopplan-kombuisie beskik oor 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n sitarea met 'n TV. Elke kothuissuite bied ook toegewyde werkruimtes en 5G-internettoegang.
Die kothuise is slegs 700 m stap vanaf Grantlaan, 'n lewendige straat vol restaurante, kafees en boetieks, wat talle eet- en vermaaklikheidsopsies vir beide werk en ontspanning bied.
Geriewe op die perseel sluit in 'n moderne fiksheidsentrum, 'n gemeenskaplike sitarea en veilige parkering.
Die plaaslike omgewing spog met 'n dinamiese energie, met besienswaardighede en aktiwiteite soos nabygeleë parke, kulturele plekke en winkelsentrums, wat dit ideaal maak om Johannesburg te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 28 6th Avenue, Orange Grove, Johannesburg, 2192, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 6th Avenue, Orange Grove, Johannesburg, 2192, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 13:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang