Lady Leuchars

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lady Leuchars Guest House is een van die oudste huis in Greytown en dis nou pragtige opgeknap en smaakvol versier en omskep in 'n B&B.

Die gastehuis bied slaapplek aan 20 gaste in 10 gemaklike kamers. Daar is 7 driekwartbedkamers en 3 dubbelkamers wat elk en suite-badkamer, gratis WiFi, sekere satelliet TV-kanale en ’n tee-/koffiestasie het. Geriewe sluit ’n klein, gelisensieerder kroeg en restuarant op versoek in, ’n swembad, braaigeriewe, ’n gemaklike gaste-sitarea met sekere satelliet-kanale en ’n klein konferensie-/funksielokaal. Alle vertrekke en die tuin is lekker ruim om gaste se verblyf aangenaam te maak.

Dié bekoorlike Victoriaanse gastehuis is in Greytown se middedorp geleë, wat in die hartjie van die Umvoti-distrik in KwaZulu-Natal se Middellande is. Die gastehuis is slegs 70 km vanaf Pietermaritzburg en 130 km vanaf Durban Internasionale Lughawe.

Dié pragtige ou gebou is ryk in geskiedenis en was voorheen die tuiste van Sir George en Lady Marion Leuchars. Greytown is in 1854 gestig en is na die voormalige Britse Goeweneur, Sir George Grey vernoem. Die perseel is na Lady Mary Marion Leuchars vernoem, wat hier gebly het tot in 1964 op die ouderdom van 105.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lady Leuchars gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za