Ladybird Guest House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landstraat, Gino's Park, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 720 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Ladybird Guest House is in 'n veilige kompleks in Clarens, 'n klein dorp aan die voetheuwels van die Malutiberge in die Vrystaat. Dié huis is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die leefarea het 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n sitkamerstel, TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter wat krag aan die ligte en muurproppe tydens beurtkrag voorsien. Die agterstoep het 'n houtbraai en die voorstoep het 'n gasbraai. Daar is ook baie spasie vir kinders om te speel en fiets te ry.
Gaste kan witwatervlotvaart, perdry, vierwielmotorfietsry, voetslaan, tennis en muurbal speel, forelvisvang, kunsklasse neem, gholf speel, abseil, bergroetes verken, wyn- en kaasproë geniet en natuurreservate besoek. Alle nodige inligting rakende bogenoemde aktiwiteite kan by die inligtingskantoor in Clarens gekry word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Landstraat, Gino's Park, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Ladybird Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landstraat, Gino's Park, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang