6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Selvey Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Laguna La Crete 101 is op die tweede verdieping van 'n gesogte kompleks in Uvongo aan die Suidkus. Hierdie is die ideale woonstel en bied 'n uitsig oor die see en strandmeer.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na die balkon, en die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie area lei verder na 'n sitarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Daar is WiFi in die woonstel. Die skuifdeure lei na 'n balkon met meubels en gasbraaigeriewe, waar gaste lieflike see-uitsigte kan geniet.
Laguna La Crete is 'n kompleks met 24 uur-sekuriteit, 'n swembad, tennisbaan, wasgoed- en braaigeriewe, asook onderdakparkeerplek, en dit bied maklike toegang tot die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 412
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Selvey Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 101 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Selvey Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang