+22
Selfsorg in Uvongo

Laguna La Crete 119

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 5 Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Laguna La Crete 119 is 'n ruim woonstel in Uvongo, KwaZulu-Natal, wat selfsorgverblyf bied, ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n stil ontsnapping uit die gewoel van die alledaagse lewe.

Hierdie woonstel op die derde verdieping met lugversorging bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, lugbraaier, breekware en eetgerei. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix, asook gratis WiFi-geriewe. Die eenheid het 'n omsetterstelsel om die ligte en TV aan te hou tydens beurtkrag.

Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke met rustige see-uitsigte. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Veilige parkering word vir gaste voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 412

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85045fa39818daf7373d534d34d198186d7298f92b326fa065bd38ccb0f6862ef19e5583d32c4b296afa8f166dc9f9374902?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8345322 30.3958966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang