Laguna La Crete 3
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 5 Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Laguna La Crete 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander plaaslike besienswaardighede.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die gastebadkamer is daar 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, geskik vir kinders.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 6 langs die kombuis is perfek vir maaltye. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook WiFi.
Stap uit op die balkon, wat ekstra buitesitplek en 'n braai-area bied – ideaal om skemerkelkies te geniet.
Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, 'n tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie.
Daarbenewens is die kompleks binne 6 km van Hibiscus Mall, Margate Main Beach, Shelly Centre, verskeie restaurante geleë, en is dit 'n kort skilderagtige rit vanaf ander besienswaardighede langs die Suidkus.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 412
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang