Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 44

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Jc B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2023

Awesome. Good time with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tollie V
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Baie vriendelike agentskap en behulpsaam. Goeie diens en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephne V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2021

Dit was aangenaam. Die plek was mooi skoon en baie netjies en die uitsig rerig iets om te beleef. Die agente moet net seker maak die skottelgoed is ordentlik gewas en dat al die lakens pas. Die swembadarea in die kompleks is heerlik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
David
Laguna La Crete 44
Baie Dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle weer gou te sien.

Lihle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Nov 2021

Absolutely beautiful, will definitely come back. Very peaceful and clean, everything was what I saw on the pictures. Great view of the sea, the kids really enjoyed the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Magriet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Pragtige woonstel met 'n ongelooflike see-uitsig. Silwerskoon met baie vriendelike skoonmaakster. Sal die plek enige tyd aanbeveel, wil net een voorstel maak. Daar is glad nie sjampanje-glase nie, en ek en my man het byvoorbeeld twee verskillende grootte wynglase gehad. Ons moes sjampanje uit 'n wynglas drink. Die sekuriteit is altyd vriendelik en behulpsaam. Iemand het in ons parkeerplek gestop en hul het dit binne minute uitsorteer. Baie lekker woonstel met baie vriendelike personeel. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Sal graag net beter glase wou hê, kwaliteit wat by woonstel pas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Lekker woonstel op die strand. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 348

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA370d4c6219236079dddd144eb6d759e6d5d563980d87a03d284f92260da1ffb476401e8a081ab69c8f5afdaf856f7e44008c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -30.836870836434 30.394177665274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang