Laguna La Crete 65
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 3 Selvey Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Laguna La Crete 65 is 'n woonstel op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks in Uvongo, wat asemrowende uitsigte oor die see en strandmeer bied. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek langs die Suidkus.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n etenstafel met stoeltjies, en lei verder na die leefarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.
Die skuifdeure lei na die balkon met asemrowende see-uitsigte, meubels en gasbraaigeriewe. Laguna La Crete is 'n kompleks wat goed onderhou word en het 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, wasgoedgeriewe, tennisbaan, asook onderdakparkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 412
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Selvey Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Selvey Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang