+17
Selfsorg in Freeland park

Laid Back Holiday Flat

5 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 5 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Bushy Grove, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Laid Back Holiday Flat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers wat op die boonste vloer van 'n gesinshuis geleë is in Freeland Park, Scottburgh, naby Scottburgh se hoofstrand en Crocworld geleë is.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 2 sitkamers en 'n kombuisie. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed in 'n hoekie van die sitkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, mikrogolfoond en 'n elektriese braaipan. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die tweede sitkamer bied pragtige uitsigte oor die see, veral oor Scottburgh se hoofstrand.

Linne word voorsien en word een maal per week omgeruil, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Die woonstel word 2 keer 'n week skoongemaak, op Dinsdae en op Saterdae.

Gaste is welkom om die braai en die swembad te gebruik. Die braai-area is toegerus met 'n gasbraai en 'n ketelbraai. Parkeerplek word voorsien in die oprit en vir verdere veiligheid is daar ook 2 waghonde in die agterplaas.

Let asseblief daarop dat rook verbode is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 4 Bushy Grove, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laid Back Holiday Flat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek

4 Bushy Grove, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMmMwNTU3LWI3MTUtNDVmMi1iMzVhLTMyNTEzMzhjYjA4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 4 Bushy Grove Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -30.272716525195 30.757139095106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang