Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake Grappa Guest Farm

Selfsorg
Kampterrein
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Gaste moet hul eie tent, kamptoerusting or karavaan bring. Kragpunte en ablusiegeriewe is beskikbaar. Geen musiek en partytjies word toegelaat nie.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Prys sluit in

Tariewe is op kampeerbasis, en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard eenhede
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het 'n uitsig oor die meer en dit het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien en die kamers het lugversorging. Elke kamer het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en yskas insluit. Elke kamer het 'n TV met DStv en bied toegnang tot 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas en mikrogolf insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied 'n mooi uitsig oor die meer en het 'n gemaklike koningingrootte-bed. Twee kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die derde kamer het 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Linne en handdoeke wrod voorsien en die kamers het lugversorging. Elke kamer het ook 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas en mikrogolf insluit. Elke kamer het ook 'n TV met DStv en lei na 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas en mikrogolf insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Gesinseenheid - Nie-selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 475
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het lieflike uitsigte oor die meer en het gemaklike koningingrootte- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien en die kamers het lugversorging. Elke kamer het 'n TV met DStv en 'n deur wat na die stoep lei. Twee van die kamers is aaneengeskakel en ontbyt word op versoek in die klubhuis bedien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer Chalet
Vanaf
Vanaf R1 535
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalets het gemaklike koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte. Linne en handdoeke word voorsien en die chalets het lugversorging. Elke chalet het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Gaste kan ontspan in die gerieflike sitkamer en gebruik maak van die binne- en buitebraaigeriewe. Braaipakke kan by ontvangs gekoop word. Slaaie en bykosse kan ook gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Twee-slaapkamer Chalets
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalets het lugversorging en gerieflike koningingrootte- en 2 enkelbeddens. Die twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort, en linne en handdoeke word voorsien. Elke chalet het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, stoof en mikrogolfoond. Gaste kan heerlik in die sitkamer ontspan. Die chalets het toegang tot binne- en buitebraaigeriewe en braaipakke kan by ontvangs gekoop word. Slaaie en ander bykosse kan ook gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 257 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vroeë Son, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2d2a97fe39aa316a94ef8423c26f63d830cd0c71e163af6dac39dda1df2bc49801196f4a601b8e9a5b2ed4c5998b43c553c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Vroeë Son Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.713605275585 20.470052406364
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem