Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake House @ Misty Ridge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Cade Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Lake House @ Misty Ridge
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kobus L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgeleë, privaat en rustig by die dam en in pragtige omgewing.

MistyRidge is 'n lieflike afgeleë, privaat huis langs die dam. Goed geprys in vergelyking met ander plekke op buurplase. Een nadeel: geen berguitsig nie. In 'n vlei aan die oostekant van die helling. Een tekortkoming: geen kaggel of houtbraaiplek. Wees net bewus van bogenoemde, vir die res 'n aangename plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie mooi eenheid! Gasstoof en stort wat help wanneer daar nie krag is nie. Rustigheid en omgewing is fantasties vir 'n wegbreek van die gejaag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Pass-weg, Drakensberg, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ffe793c63b265ee5e0319e1b89e0870e82e68add7dad3323f3630aff5399d1c8cabab19738c47d37427ac4940132aa4bba8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Sani Pass Road Drakensberg 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -29.679730316513 29.468574931958
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem