Lake Sands Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lake Sands Manor bied gerieflike gastehuisverblyf in die stil residensiële area, Hayfields, in Pietermaritzburg se buitewyke. Dié sentrale ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die area.

Verblyf word in 7 gastekamers gebied wat elkeen 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 'n dubbelbed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n lessenaar, ingeboude kaste, 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is in die meeste van die openbare areas en in sommige van die kamers beskikbaar.

Die ligging is ideaal vir gaste wat die stad of die Midlands Meander wil verken. Liberty Midlands Mall is 10,2 km weg en die Tala Privaat Wildreservaat is 33,1 km weg.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lake Sands Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za