Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake View Casa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R617, Elginplaas, Underberg, 3257,
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Lake View Casa is op 'n rustige plaas aan die buitewyke van die bekoorlike dorpie Underberg aan die voet van die Suidelike Drakensberge geleë. Met sy grondpaaie, bergstroompies, sandsteenberge, gesellige kroeë en vriendelike inwoners, sal Underberg 'n onvergeetlike vakansie waarborg.

Dié plaashuis bied lieflike uitsigte oor die meer en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 kamers wat elk 'n koningingrootte-bed het, en 1 van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer. Die derde kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die vierde kamer het ook 'n dubbelbed en 'n tripelstapelbed. Hierdie kamer het ook 'n en suite-badkamer. Die derde badkamer word gedeel.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die ruim leefarea het 'n eetkamertafel met 6 stoele, 'n kaggel en gemaklike sitplek. Dit lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die dam.

Underberg is die ideale plek vir buite sporte soos fantastiese staproetes, hengel geleenthede, bergfietsroetes, gholfbane, rivervlotvaart, tjoepry en visvang.

Slaapplek

’n Bespreking by Lake View Casa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Dubbelbed Tripelstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 mense
1 xDubbelbed
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Lake View Casa
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Jaar gelys 6

Ligging

  • R617, Elginplaas, Underberg, 3257,
  • Gaste dink Lake View Casa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Underberg Drakensberge
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R617, Elginplaas, Underberg, 3257,
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANnbq05AX2tHl5NpimdNZqz6voDs0mZZQ5yWKdU276fVXYoGKT1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 R617 Elgin Farm 3257 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7661153 29.4609592
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem