LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+90
Hotel in Lakefield

Eurprime Hotels Lakefield

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Thapelo M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Clean. Warm. Value for money. Always a 10/10 experience. Friendly staff, clean rooms and a proper home away from home feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garreth S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

Pleasant. Pleasant stay and happy with the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

Gemaklik, vriendelik en skoon veilige omgewing. Wat 'n heerlike warm ontvangs, ek het dadelik tuis gevoel, asof ek by ou vriende opgedaag het. Die vriendelike personeel, netjiese omgewing, skoon kamer en absoluut fantastiese ete het dit 'n aangename ervaring gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Gerieflik en gepas vir reis. Goeie ontvangs en lekker kos. Fantastiese geriewe en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie mooi netjiese plek en ontvangs baie vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
1 nag
5.0
Jul 2026

Gerieflik, veilig en privaat. Die mense was baie vriendelik en die kamers is uitstekend. Definitief waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Sal definitief verblyf aanbeveel. Baie dankie vir lekker kuier. Dit was 'n baie lekker kuier. Annika, ontvangsdame, het ons onmiddellik tuis laat voel. Ons was daar vir 'n paar dae met die WP-toernooi en dit sou net gehelp het as daar 'n mikrogolfoond in die kamer was of dalk 'n gemeenskaplike kombuis om bietjie geld te spaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle M
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Baie lekker gebly. Baie lekker hotel. Skoon en netjies. Ek sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriella L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

We had a great stay. Staff were very friendly and helpful; they made it very easy to come and go as we needed to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mohammed Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 51

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf R805
10 % AF
R805 R725
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R805
10 % AF
R805 R725
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R805
10 % AF
R805 R725
per nag, vir 2 mense
Bespreek

65 Sunny Road, Lakefield, Johannesburg, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 129 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ec864ca3cc20599934209842bb6b8b564f67efac2dd7db023706362918290041f7a801c356a3b763406e3715fc2c5cdc17f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R805 nouVanaf R725 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 65 Sunny Road Lakefield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.186486514685 28.285313448378

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang