Lakeview Cabin
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Annemie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Francois B - Apr 2024
Algehele gradering
Clean, tranquil, peaceful place.
Linky F - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige paar dae, met ontspanning in die jacuzzi.
Corike M - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike naweek wegbreek plekkie op ons agterdeur.
Karel D - Okt 2023
Algehele gradering
Dis baie rustig en ontspannend. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.
Jacques R - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker, privaat en rustig.
Lizelle N - Apr 2023
Algehele gradering
Die plekkie is baie rustic, rustig en 'n plekkie waar mens net kan ontspan.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Titanstraat 27, Tierpoort, Pretoria, 0043, Gauteng