Lakeview Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Plaas Rietfontein, Tierpoort, Pretoria, 0043, Gauteng
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lakeview Cottage is in Tierpoort, Pretoria, en bied gerieflike oornagverblyf vir diegene wat 'n wegbreek van die stadslewe soek.
Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n yskas, gasstoof, ketel, en 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, asook 'n L-vormige rusbank.
Gaste kan op die hangmat by die waterval ontspan en die natuur se skoonheid geniet. Gaste het ook toegang tot 'n privaat woud en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Annemie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plaas Rietfontein, Tierpoort, Pretoria, 0043, Gauteng
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Plaas Rietfontein, Tierpoort, Pretoria, 0043, Gauteng