LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lakeview Cottage | LekkeSlaap
+17

Lakeview Cottage

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir Lakeview Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anè K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anè K
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Die huis was presies wat ons nodig gehad het en het lekker gebly. Alles was skoon en baie netjies.

Lakeview Cottage's terugvoer

Baie dankie, Ane, vir julle positiewe terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom, dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.

Lakeview Cottage
Jeanne M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M
Saam met vriende

Baie skoon.

Ons was groep van 4 waarvan 2 uit Nederland was. Ons het heerlik gekuier en kon stap na die winkeltjies en restaurante. Heerlik in aand in die agtertuin gekuier met uitsig oor die water.

Lakeview Cottage's terugvoer

Baie dankie vir julle goeie kommentaar en ek is bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Lakeview Cottage
Tanya S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Gesin met tieners

Skoon, gerieflik en stil.

Sien sterre.

Willize G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willize G
Saam met vriende

Netjies en rustig.

Hierdie was ons 2de keer by Lakeview Cottage en was weereens beïndruk! Die plekkie was pynlik netjies en die beddegoed vars. Die tuin was pragtig wat gely het tot ñ luilekker kuier op die gras onder die bome. Het ook vir Louise ontmoet, baie aangenaam. Sal vir seker weer gaan kuier!

Willize G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willize G
Saam met vriende

Netjies en rustig.

Netjiese plekkie met 'n pragtige tuin. Heerlik ontspan onder die koeltebome en die aand was die kuierarea goed ingerig! Sal Lakeview Cottage verseker aanbeveel. Net een punt, daar word geadverteer dat daar Jacuzzi is, maar dis was buite werking. Dit was teleurstellend.

Lakeview Cottage's terugvoer

Willize baie dankie vir jul kommentaar en is bly dat julle lekker gebly het. Die Jacuzzi is van die advertensie verwyder aangesien dit nou geruime tyd probleme gee. Julle is enige tyd weer welkom en baie dankie vir jul ondersteuning

Lakeview Cottage
Hendrien D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly vir 1 nag netjies skoon ook die tuin is goed versorg.

Die naam Lakeview Cottage dink ek nie regverdig die uitkyk op die myn se suur afval water nie, verhuurders moet ook hulle geriewe aanpas op die webtuiste, die jacuzzi is toegesluit en buite werking! Onaanvaarbaar jammer! Wat van 'n vars gebakte beskuitjie, geen melk in yskas. Die toilette het waaiers in, maar het 'n riool reukie as jy die deur oopmaak.

Gerda D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Saam met vriende

Rustig en baie mooi en netjiese plek.

Dit was baie lekker. Blyplek was pragtig. Alles wat mens nodig het. Rustige omgewing wat maak dat almal kan ontspan. Beveel dit definitief aan.

Lakeview Cottage's terugvoer

Ons is baie bly u het u verblyf geniet en baie dankie vir die gunstige terugvoer ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom

Lakeview Cottage
Siska L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Siska L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die paar ure wat 'n mens daar spandeer is dit gerieflik, skoon en netjies.

Die koffie, tee en suiker kon in sakkies verpak gewees het. Die houers was onaanvaarbaar, en daar kon ook voorsiening gemaak gewees het vir melk of melkpoeier. Baie oulike huisies, wonderlik om te sien hoe ons geskiedenis afgespeel het.

Peter B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absluut fantasties.

Baie skoon en gerieflik. Was baie beïndruk en sal beslis weer daar gaan oornag.

Erika H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het voldoen aan als wat ek nodig gehad het.

Alles was mooi skoon en kamers was gemaklik. Dit het voldoen aan my verwagtinge.

Julian F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot en baie gerieflik.

Die plek is baie mooi. Meer geskik vir bv. twee huisgesinne. Lekker braai gerief mooi onder dak. Net jammer daar is nie 'n TV nie. Mens wil graag as jy bedags uit was vanaand TV kyk.

Ida M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ida M
Gesin met tieners

Netjies, skoon en gerieflik.

Dalk kan julle stoele buite op gras sit wat nie verniel in die reën.

Lakeview Cottage's terugvoer

Bake dankie Ida vir die goeie resensie, ons waardeer dit en neem kennis van jou voorstel. Julle is enige tyd weer welkom.

Lakeview Cottage
Marié D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié D

'n Rustige plek om batterye te herlaai.

Ons tweede besoek en dit was weereens tiptop!

Lakeview Cottage's terugvoer

Hi Marie baie dankie vir jul ondersteuning en die mooi kommentaar. Julle is enig tyd weer welkom.

Lakeview Cottage
Jc O - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, baie rustig en kalm en Jan is baie vriendelik.

Gaan beslis weer terug kom.

Lakeview Cottage's terugvoer

Beste JC,

Baie dankie vir die mooi kommentaar. Julle is enige tyd weer welkom.

Lakeview Cottage
Boon B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en baie rustig.

Die kamers was baie skoon, so ook die linne en handdoeke. Dit was net 'n plesier om daar te bly.

Lakeview Cottage's terugvoer

Baie dankie Boon vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit regtig baie en hoop om julle in die toekoms weer te kan akkommodeer. Dit was 'n plesier om julle daar te gehad het. Baie dankie.

Lakeview Cottage
Wilna T - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna T
Saam met vriende

Oorgenoeg plek om lekker te sit en kuier binne en buite.

Ons verblyf was heerlik. Die toe stoep is 'n wenner vir die koue aande.

Lakeview Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly as julle die naweek geniet het. Julle is enige tyd weer welkom.

Lakeview Cottage
Maretha M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha M
Gesin met klein kinders

Rustig en baie lekker.

Met ons aankoms by die gastehuis was alles netjies en skoon, die spasie is groot en het al die benodigdhede gehad. Ons sal definitief in die toekoms weer daar 'n draai gaan maak.

Lakeview Cottage's terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer ons waardeer dit baie, u is enige tyd weer welkom. Weereens baie ddankie en vriendelike groete.

Lakeview Cottage
Hanerike K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanerike K
Saam met vriende

Pragtig en lekker!

Dit was baie netjies, skoon en veilig. Baie lekker gebly!

Lakeview Cottage's terugvoer

Baie dankie vir u goeie terugvoering ons waardeer dit opreg. Hoop ons kan u weer akkommodeer. Indien daar enige verbeterings is wat u kan voorstel sal ons bly wees om dit te verneem. Weereens baie dankie en vriendelike groete.

Lakeview Cottage
Sakkie D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my eggenote het een nag daar oorgeslaap.

Dit is geleë in 'n stil omgewing. Die eenheid is baie netjies en word baie goed onderhou. Jan, die eienaar, lewer baie goeie ondersteuning en diens. Hoogs aanbeveel.

Sandy V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had the cottage to ourselves and enjoyed the 'run' of the common area.

We would only consider shared lounge and kitchen if we came with a party of friends.

Miempie V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Miempie V

Rustige skoon veilige verblyf.

Sien die sterre.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Baobab Pad, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YjdkMDdiLTY5YzctNGM5ZS04NTA0LWRkNjZjZDI5YTVjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 3 Baobab Road Cullinan 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.664820637279 28.515695441674
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!