LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lalandi 4 | LekkeSlaap
+15

Lalandi 4

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Lalandi 4
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Natascha C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha C
Enkelreisiger

Altyd lekker.

Fantastiese verblyf en altyd skoon.

Lalandi 4's terugvoer

Thanks, always nice to have you.

Lalandi 4
Maggie M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie M

Heerlike, netjiese verblyf in 'n goed toegeruste blyplek.

Baie dankie, ons het ons verblyf baie geniet! Ons het alles gekry soos geadverteer en kan Lalandi 4 beslis aanbeveel. Netjies, veilig, rustig, waarde vir geld en baie goeie kliëntediens!

Lalandi 4's terugvoer

Baie dankie, dit is maar ons plekkie by die see en probeer altyd dit so gerieflik en maklik maak vir die mense met wie ons dit deel.

Lalandi 4
Natascha C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha C
Besigheidsreis

Stunning verblyf en see-uitsig.

Dit was die tweede keer wat ek by hulle gebly het en was nog elke keer baie tevrede met die verblyf en die toestand van die verblyf. Ek beveel dit vir seker aan.

Carine L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carine L
Gesin met klein kinders

Lieflike see-akkommodasie.

Lalandi 4 is 'n pragtige 2 slaapkamer-plekkie teen die see. Dekor in die huis gee 'n regte see vakansiegevoel en die uitsig is uitstekend! Lekker rustige area en sekuriteit wat patrollie doen. Die huis self was lieflik skoon en netjies en die goeie kwaliteit beddens het vir seker gehelp dat mens ordentlik uitrus. Ek sou dit vir seker vir ander aanraai. Al wat dalk kan pla is die feit dat jou motor nie in 'n motorhuis parkeer kan word nie. Andersins is dit net vir my bietjie duur in vergelyking met ander plekke waar ons al oornag het met dieselfde waarde. Maar 'n beter uitsig sal jy nie sommer kry.

Charlene W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W
Besigheidsreis

Awesome, comfortable.

We thoroughly enjoyed our stay at Lalandi 4, another comfortable home away from home environment. Beautiful that it's right on the beach and awesome sunsets. It has all the necessary facilities, very comfortable and relaxing environment.

Janey V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janey V
Saam met vriende

Uitstekende leefareas en uitsigte!

Huislik en veilig. WiFi sou 'n pluspunt gewees het. Uitstekende toestand en goeie uitsigte.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent living space and views!

Homey and safe. Wi-Fi would be a plus. Excellent condition and great views.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Zelda B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Gesin met tieners

Baie lekker.

Pragtige plekkie met see-uitsig, baie mooi gemeubileer, skoon en netjies. Beddens en linne van hoë kwaliteit en gemaklik. Die badkamertjie is net baie klein en beknop, maar ons het slegs 2 dae gebly en dit het darem nie te veel gepla nie.

Almarie S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis regtig 'n pragtige plekkie, 'home away from home'.

Lalandi 4 is 'n pragtige plekkie, ons het ons tyd daar baie geniet!

Lalandi 4's terugvoer

Baie dankie, sien julle graag weer.

Lalandi 4
Frikkie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon en pragtig.

Plek is pragtig en netjies.

Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste-weg, Langstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbZBagDVACeqWTTPKeMEtfMnx8Z53Nd358R2pdjASfJ0BlMDhm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 First Road Langstrand 0000 Erongo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -22.81176410545 14.543864639217
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!